Circles of Sunbird

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Circles of Sunbird is 'n ruim dubbelverdiepinghuis wat in Muburghpark in Langebaan geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is lekker naby verskeie besienswaardighede geleë.

Circles of Sunbird is volledig gemeubileerd en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Circles of Sunbird spog ook met 'n onthaalkamer, 'n pizza-oond, 'n braai-area en 'n swembad buite in die binnehof.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Circles of Sunbird sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Circles Of Sunbird gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 449 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false