- Kapasiteit: 104 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Citrusdal Country Lodge is 'n bekoorlike instansie wat in die bedrywige plaasdorpie Citrusdal skuil en is minder as 2 uur se ry vanaf Kaapstad.
Daar is 26 unieke en suite-kamers wat elk noodsaaklike geriewe het. Die kamers het ook elk 'n TV met Netflix, 'n yskas, 'n mikrogolf en koffiemaakgeriewe.
Die lodge spog met 'n stylvolle dameskroeg, swembad, 'n lapa met braaigeriewe, gimnasium, veilige parkeerplek en 'n keurige A'la Carte Restaurant.
Die lodge het ook 'n konferensiesaal en 'n raadsaal, wat elk moderne geriewe, soos WiFi vir videokonferensies, insluit.
Kom ervaar ontspanning en funksionaliteit by Citrusdal Country Lodge.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Jaar gelys 10
Ligging
- 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Citrusdal Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 104 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Voortrekker Straat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom