LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clanwilliam Lodge and Spa | LekkeSlaap
+51

Clanwilliam Lodge and Spa

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 15 resensies vir Clanwilliam Lodge and Spa
Netheid
2.9/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.7/5
Dot K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dot K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurgesteld.

Baie verwaarloos. Vensters was toegemaak met 'n plank en groot gleuf bo voordeur. Kan dit nie op foto's sien nie. Definitief nie wat ons verwag het nie.

Clanwilliam Lodge and Spa's terugvoer

Good day,
We have read your review and its a pity that your disappointment was not fully communicated to us before your departure. The reason is that we can find no hole in our double glass front doors and the wooden shutters adjacent the windows of the Guest room is the architectural design of historical structures of that era, 102 years ago (when this building was built). We have not changed that style. We are sorry that you were not able to enjoy our warm hospitality.

The Management.

Clanwilliam Lodge and Spa
Jakobus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jakobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was nice but a lot to be done.

My partner and myself stayed at Clanwilliam Lodge. We check in at the front desk. The lady was very nice to us and showed us where the rooms were. Just to add, there is a lot of potential at the lodge, like the bedding was ripped, the shower walls need to be redone. Furthermore, it's a nice place to stay all round. Thank you Clanwilliam Lodge.

Clanwilliam Lodge and Spa's terugvoer

Thank you for your kind comments!
We do get some really strong windy days that fill our pool and beds with leaves and dust, although our full time gardener may clean these up to five times daily when necessary! Despite this, we like to know that our service is number one! and our staff are all proud of this!
The Management










Clanwilliam Lodge and Spa
Joanita B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita B
Saam met vriende

Die staf is baie vriendelik en behulpsaam, maar die lodge self kort ontsettend baie aandag weens geen onderhoud van exterior en interior.

Die vriendelike en behulpsame staf laat mens terugverlang na Clanwilliam Lodge. Ons het ongeveer 3 jaar gelede ook daar oorgeslaap en wat 'n plesier! Die lodge se hek was beman met 'n vrystaande personeellid wat parkeerarea aangewys het en sommer ogie gegooi het oor wie en wat inkom en uitgaan. Ons was so vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die gebou se exterior en interior afwerking was om foto's van huis toe te stuur, absoluut fantasties mooi. Spoggerige binnetuine! Hierdie keer was alles wat die oog aanskou het vervalle, van die verfwerk tot en met die binnetuine. Die eetsaal is leeg en koud aan sy atmosfeer. Die swembad was vuil, so ook die sonbeddens buite se bekleedsel ens. Ons verlang na die ou Clanwilliam Lodge wat ons so tuis laat voel het met sy ryk, mooi en versorgde interior en exterior. Daarom kan netheid nie eens 'n ster verdien nie. Baie hartseer.

Herman N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman N
Saam met vriende

Verblyf is nie die geld werd nie!

TV het nie gewerk nie. Die lugversorging het nie gewerk nie. Daar was 'n dik laag stof op die rakke. Die handdoeke was klein en dun.

Letitia  - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere rustigheid so in die middel van die dorp.

Die personeel was baie vriendelik en die kamer baie netjies en skoon. Ons voel tog dat die tariewe 'n bietjie aan die hoë kant is en dat daar dalk net in die yskas die nodigste kan wees soos byvoorbeeld gebottelde water en melk.

Guy P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Guy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old, tired and past its best. Not good value for money.

This might have been good in its day, but now decidedly shabby. Expensive for the room you get. Dark and dismal. Restaurant empty but for a tour group of noisy Japanese tourists, so service extremely slow (waited over an hour for our food).

Deon V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Personeel is baie vriendelik en oord het 'n rustige atmosfeer.

Clanwilliam Lodge and Spa's terugvoer

Thank you for your kind comments.
Our Guest satisfaction and comfort are our number one priority and of this, our staff are all so proud!
Thank you!

Clanwilliam Lodge and Spa
Sonia H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonia H
Saam met vriende

Sal nooit ooit weer daar bly nie!

Die kamers is glad nie op standaard nie. Dit was goed deurleefde kamers, oud en benodig aandag. Lekke duidelik in dak. Bad het vlekke. Stoele is oud. Al wat goed was, was die restaurantgedeelte rondom die swembad. Sal nooit ooit weer hierdie bestemming besoek nie. Dit was tydens my vakansie die swakste verblyf. Verder is personeel ook nie goed opgelei nie. Die kamer was bespreek en ten volle betaal, maar sy het by ontvangs verwag dat die medereisgenoot (wie se verblyf ook ten volle betaal was deur die persoon wie die bespreking gedoen het / kamer is gedeel) ook haar inligting moes invul. Dit is regtig onnodig, maar sy het net daarop aangedring. Glad nie vriendelike en verwelkomende ontvangs beleef nie.

Clanwilliam Lodge and Spa's terugvoer

Thank you for your kind comments!
Our staff are always happy when our Guests leave feeling relaxed, peaceful and at home!

Clanwilliam Lodge and Spa
Anfra M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anfra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geëet, lekker geslaap.

Clanwilliam Lodge het van sy fleur verloor. Dit moes in sy dae pragtig gewees het, maar ons het lekker geeet en slaap en personeel was vriendelik en behulpsaam.

Clanwilliam Lodge and Spa's terugvoer

This 102 year old structure retains a lot of its stately appearance. The cracks here should not take away from the majestic high ceilings that keep us cooler in the very hot summers and warmer in the cold winters! Notwithstanding, we do give the highest priority to our service! and our staff are very proud of this!

Clanwilliam Lodge and Spa
Rysel D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rysel D
Saam met vriende

Ons het aandete by die hotel geniet.

Aandete was baie lekker en regtig nie duur nie. Die malvapudding was ongelooflik! Die hotel is netjies en die personeel vriendelik. Ons badkamer was mooi, maar op die trappe na badkamer kan jy maklik gly. Die mat by die uitgang (voordeur) is te dun/laag vir die gat en twee mense van ons geselskap het amper daar geval. Andersins baie lekker gekuier.

Christelle P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle P
Saam met vriende

Nie aan te beveel nie!

Foto's op webtuiste skep heel ander prentjie as die werklikheid. Lakens is nie groot genoeg vir bed, die handdoeke is dun en baie oud en die kussings gevlek. Dit is geleë in die hoofstraat - redelik besig. Kamers is nie afgestof nie en het muwwerig geruik. Die kamer was baie klein. Ons het te veel betaal. Die personeel was wel vriendelik.

Christene K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat hulle bied, is beslis nie die geld werd nie.

Sien asb. die sterre.

Mariana K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met die kamer asook die diens.

Sien die sterre hieronder.

Cees V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cees V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die indruk wat die foto op die advertensie skep, is dié van 'n luukse plek. Die plek is egter verwaarloos en kort baie aandag.

Kan nie glo nie dat die plek ooit drie sterre toegeken is nie. Die kamer het 'n oop stort gehad in die hoek sonder enige afskorting. Die personeel is nie juis vriendelik nie. Daar is nie 'n hysbak nie en jy moet self jou bagasie die trap op sleep. Dankie, nooit weer nie.

Debbie D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie D
Gesin met tieners

Front office staff fantastic, rooms look tired!

The staff were very friendly...however the hotel decor in reception and the rooms looked tired and is in need of an upgrade.

Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg, Clanwilliam , 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1BWkpmk2M7YcSg7Kz4RQcLyMRs7R0rLU2uIbvWCsJfBug56mig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 420  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.176000694714 18.890218734742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!