LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clingenstreet L'Agulhas | LekkeSlaap
+28

Clingenstreet L'Agulhas

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clingenstraat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 111 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clingenstreet L'Agulhas is sentraal geleë in die kusdorpie L'Agulhas en bied gerieflike verblyf net 500 m van die Kaap Agulhas Vuurtoring af. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Die huis het 2 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 2 slaapbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Gaste het toegang tot parkeerplek buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Clingenstreet L'Agulhas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Clingenstreet L'Agulhas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Clingenstraat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clingenstreet L'Agulhas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 111
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 111
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clingenstraat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMDFjMmJmLTJmMzUtNDVmOC04ZDQwLWYzYmIzOTQzM2ZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 111  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 22 Clingen Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.825629 20.012036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!