Cloud @ 96
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cloud @ 96 is in Gardenia Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf.
Verblyf word in 4 eenhede gebied. Die Galaxy-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Die Alpha-eenheid is 'n selfsorg-eenheid. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas toegerus is.
Die Orion-eenheid is 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Cabin is 'n knus sakpaskamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n 32" LCD-TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Cloud @ 96 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gardenia Park Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat