LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cloud9 Self Catering Guesthouse | LekkeSlaap
+42

Cloud9 Self Catering Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Cloud9 Self Catering Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Drieka L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Puik plek, netjies, skoon, vriendelike diens. Pragtige uitsig.

Nastassja C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nastassja C
Gesin met klein kinders

The dogs where around us all the time, pool was dirty, children couldn't swim and the dogs also swam in the pool.

Dustbin in chalet too small as well as the fridge, all of our things could not fit into fridge, had to ask for things we needed as they only didn't provide for us, things like toilet paper clean towels, black plastic bags, the dogs then tore the black bags as we left them outside and asked for it to be collected but they never did until we asked again.

Nontobeko M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is cosy, staff were friendly and we really enjoyed ourselves.

Fantastic!

Bernika V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bernika V

Wanvoorstelling van geriewe by akkommodasie.

By ontvangs het ons baie lank gewag vir hek om oop te gaan. Geen krag tot middag gehad nie en kon niemand in die hande gekry het nie. Daar is wel geen WiFi nie. Kombuis se eetgerei is gechip. Daar is geen skerp mense nie. Baie minimaal. Sal nie weer daar gaan bly nie

Annemari P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi akkommodasie!

Ons het die Griekse kamer gehad en dit was verskriklik mooi met skoon en netjiese beddegoed - ons het baie lekker oorgebly.

Nelly M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly M
Saam met vriende

It was fantastic.

Great stay and Beautiful and great customer care. It has a lovely view as well.

Esme S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme S

Warm, friendly service.

Thank you, Ansie for a pleasant stay, you have an awesome team. Nothing was too much to ask. Hope we can visit again one day.

Masodi S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masodi S
Gesin met klein kinders

Ecstatic place, a dream for family.

It is wonderful this side, I will definitely come back for a longer period. There is a lot of activities around that one can do. I am grateful to Cloud9 guesthouse, it very neat and beautiful and we received a warm welcome.

Agnes J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Ons was baie, baie tevrede met die akkommodasie en het sommer tuis gevoel, niks het kort gekom nie. Die ontvangs was baie vriendelik en die personeel baie behulpsaam. My seuntjie van 7 het dit verskriklik geniet om met die honde te speel, op die trampolien te spring en selfs te swem al was dit so bietjie koelerig. Tot selfs my tiener het haar tyd daar geniet! Baie rustige atmosfeer en ons het geen bekommernis gehad oor veiligheid nie. Ek sal weer hier kom bly en sal Cloud9 baie beslis aanbeveel. Baie dankie Ans vir ons heerlike beskuit en lekker kuier.

Truna O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truna O
Saam met vriende

Vriendelik, behulpsaam.

Gawe mense, lekker gesels. Die kragprop in kombuisie was los van die muur, het eienaar gesê en hy sou dit herstel. Die stort was kookwarm. Draai jy die koue kraan oop, is water koud. En dit het gelyk of die lakens op my bed nie skoon oorgetrek was nie. Daar was 'n bruin merk op die laken en voue in die middel van die bed soos op geslaap. Ons wou nie kla nie, gedink die lakens was dalk net nie gestryk nie.

Arnolia B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnolia B
Gesin met tieners

Pragtige plek, met die vriendelikste mense.

Baie oulike plek. Netjies.

Cloud9 Self Catering Guesthouse's terugvoer

Baie dankie ons streef daarna om ons gaste die ervaring van plaas lewe met moderne geriewe te gee.

Cloud9 Self Catering Guesthouse
Gustav A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav A
Gesin met klein kinders

Great accommodation in a beautiful setting.

Beautiful setting and comfortable well equipped accommodation.

Ben J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Saam met vriende

Was ongelooflik lekker, kombinasie van plaaslewe en moderne verblyf.

Ongelooflike plekkie. Sal immers weer Cloud9 wil gebruik as akkommodasie. Lekker atmosfeer. Het my laat terug dink aan die dae op die plaas.

Jeanine H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Besigheidsreis

Pragtige omgewing en fantastiese gasvryheid.

Eenhede sal moet voorsiening maak vir muurverwarmers of lugversorging in die koue wintermaande.

Cloud9 Self Catering Guesthouse's terugvoer

Dit is ons passie en missie om gaste rustig en tuis te laat voel.

Cloud9 Self Catering Guesthouse
Alma P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met vriende

Rus en vrede.

Baie vriendelike mense, lieflike blyplek, stil en rustig. Baie skoon en netjies. Sal vir enigeen aanbeveel.

Carolina V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Heerlike, gesellige, veilige plek waar ons saam gekuier het en so lekker ontbyt geniet het!

Ons was 'n groot familiegroep wat gegaan het vir 'n troue. Cloud9 was heerlik sentraal geleë, baie skoon, gerieflik en ons het baie hulpvaardige diens gehad. Als was in 'n werkende toestand (ons sal net graag hakke in die badkamers wil hê vir die nat handdoeke asb. - agter die deur sal ook werk!) en ons het werklik geen rede gehad om te kla of ongelukkig te wees nie. Toe ons klomp Kapenaars boonop vasbrand het hulle selfs gegaan en vir ons ontbyte bedien (heerlik en teen baie billike prys) - BAIE dankie. Ons het dit vreeslik waardeer!

Cloud9 Self Catering Guesthouse's terugvoer

Dit was heerlik om jul te ontvang en te bederf!

Cloud9 Self Catering Guesthouse
Bassie M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bassie M
Gesin met klein kinders

Not a good experience from a service point of view.

We did not have electricity for the whole Saturday and Sunday. We had a baby and could not even make a bottle for her. They had a generator and it was only on for an hour. I suspect that it had run out of diesel/petrol. No one even bothered to come and talk to us about the situation. We had to go and buy charcoal to prepare breakfast on Sunday morning.

Brian R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier kuier.

Baie aangename ervaring. Mooi, luuks en uitstekende ligging. Gasheer was werklik aangenaam en behulpsaam.

Nadine P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P
Gesin met klein kinders

Ek het dit baie geniet.

Die omgewing is rustig, die plek is netjies en ek sal definitief weer daar gaan bly en dit vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayes-straat 38, Protesa Ridge, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd0cc20563ea2f518d29b236edd8a2162d532a03462dff8543e6978807c01d164d3e8bd3bc6ada9ab5021ffbdca06b72682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 38 Hayes Street Protesa Ridge 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.045235639298 27.757936330025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!