Clouds End Boutique Guest House & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clouds-End is in die hartjie van die Tuinroete tussen George en Mosselbaai geleë.

Dié gastehuis is smaakvol versier en spog met verskeie verblyfopsies. Of jy 'n sakereisiger is, op soek is na 'n plek om die nag oor te slaap, 'n paartjie is wat na die perfekte wegbreek soek of 'n gesin is wat 'n welverdiende ruskans soek, Clouds End sal jou verblyf spesiaal en onvergeetlike maak.

Ons is in Outekiekwastrand, Glentana geleë en bied meer as net verblyf. Daar is moderne konferensiegeriewe asook 'n luukse spa en ons voorsien ons gaste van meer as net gemaklike verblyf.

Die area bied verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede, soos haaihokduik, diepsee-visvang, die Wieg van die Mensdom en Dias strand en Museum is 26 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clouds End Boutique Guest House & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za