Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comorant House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eienaar en bestuursagent aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige direkte of indirekte verliese wat 'n gas of 'n besoeker aan die perseel ly nie. Reg van toegang voorbehou.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef en is nie by die kwotasie ingesluit nie.

Die breekskadedeposito sal binne 2 weke na vertrek terugbetaal word, indien alles in orde is.

Let daarop dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies nie en nie as lokaal vir funksies gebruik kan word nie.

Gaste moet bedag wees op hul omgewing en nie na 22:00 lawaai nie.

Geen addisionele gaste word toegelaat op die perseel behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking vermeld word nie. Geen dagbesoekers toegelaat nie.

Indien gaste op so 'n manier optree wat volgens beskaafde standaarde nie aanvaarbaar is nie, of as perseel gebruik word vir enige ander doel as wat oorspronklik vermeld is, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.

Indien enige reël nie nagekom word nie, kan 'n boete kan gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.

Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Kwotasie op skoonmaakdienste tydens verblyf op versoek.

Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. As die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak benodig word, word sodanige koste van die breekskadedeposito afgetrek.

Let daarop dat buitensporige vuil matte 'n ekstra koste van R200 per kamer inhou.

Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantstraat 6, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697e116056c94451da1573f123736c2f9a9375093f6142aef998a93bc5f2c5612a4ddefa79ac4bc349dc2d07b10bfa764e7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 6 Cormorant Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.721991280299 17.955194115602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem