Bloubergstrand Akkommodasie by Coral Bay | LekkeSlaap
+12

Coral Bay

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Coral Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Corne E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Gesin met tieners

Lekker vakansie in 'n mooi, skoon Kaap.

Die woonstel is baie mooi en skoon, ons het lekker daar gebly, dit is naby als, so baie goed geleë. Nellie was baie vriendelik, die uitsig was pragtig. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Schane B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n pragtige uitsig.

Netjiese verblyf met alles wat nodig was om die vakansie lekker te maak. Gerieflik geleë om te kan uitry en plekke besoek. Sal dit definitief aanbeveel aan vriende en familie.

Jacky V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was goed en woonstel het lekker gebly.

Daar was paar items gebreek waarvan party reggemaak is nadat ek dit uitgewys het. Die pot se deksel is los so as jy die deksel oplig dan val dit uit. Die deksel is van glas so kan maklik breek. Sal aanbeveel dat dit vervang word. Die woonstel is mooi skoon gemaak behalwe vir die balkon se glas en skuifdeur se glas. Dit is op versoek skoon gemaak. Baie lekker gebly en die balkon kan mens die branders en helfte van tafelberg sien. Lekker om op 'n balkon te sit en die son sien sak.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 88, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjQ0MDEwLWYxYWQtNDFjNi1hYTA1LTAyYWQxYWE1NTQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 88 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.81086 18.47125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za