Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornelia's Field Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Cornelia's Field Guest Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brian H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just right.

Comfortable, relaxing and the cottage had everything that we needed. Dogs loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie D
Saam met vriende

The cottage is charming.

The cottage is perfect for a few days. We were well taken care of during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, stil en aangename verblyf. Die kaggel en die boservaring was iets besonders. Die gasheer Jacques (en Rupert) is besonder hulpvaardig en vriendelik. Ons al beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Die hele ervaring op Cornelia's Field was baie aangenaam en presies wat ons nodig gehad het. Die kombuisgeriewe het ietwat tekort geskiet (bv. nie 'n broodmes, groterige beker, skottelgoedseep, ens. nie), maar alles verder was meer as 'n 5 werd. Baie dankie Jacques en Rupert. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Gesin met tieners

Pragtige plekkie so tussen die berge.

Pad net sleg met kar. Gasvryheid en omgee gasheer was wonderlik. Pragtige plek. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celest J
Saam met vriende

Excellent accommodation.

Well worth the trip. Host is very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Hi Celeste,

It was great having you and the guys over!
You're always welcome.

Cornelia's Field Guest Cottage
Stompie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stompie K
Besigheidsreis

Absolutely wonderful!

For anyone that wants to get away and need peace and quiet, this is the place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views!

We loved the little cottage, it was so cozy. And it has its own little fenced-in garden, perfect for your furbabies to run around in. We, unfortunately, chose the worst dates to go as it was raining a lot. The host is also very nice and willing to help if anything is needed! Will be happy to stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte!

Ons was mal oor die klein kothuis, dit was so knus. En dit het sy eie omheinde tuin wat ideaal is vir dierekinders om in rond te hardloop. Ons het ongelukkig die slegste datums gekies om te gaan aangesien dit baie gereën het. Die gasheer was ook baie gaaf en bereidwillig om te help indien ons enige iets nodig gehad het! Ons sal graag weer daar bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V
Gesin met tieners

Die huisie is so oulik en was super skoon.

Was 'n heerlike wegbreek vir die hele familie. Die heining vir die honde was so 'n groot bonus en dit is 'n groot stuk waar hulle kan baljaar. Groter braai sal aanbeveel word. Dink enige Suid-Afrikaners hou van lekker braai as mens op 'n wegbreek is veral. Dan dalk ook 'n groter drom buite, sodat as drom binne vol raak, mens dit kan oorplaas in 'n groter drom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

My hondjie het gedink sy's in die hemel!

Uitstekende dierevriendelike akkommodasie. Baie rustic, en vrieskoud in die winter. Het gelukkig hout saamgeneem (anders moet jy die moeilike paadjie terugry dorp toe om te koop), baie lekker en effektiewe kaggel. Maak die hele plekkie gou warm, net bitter koud in die nag wanneer die vuur dood is. Sal dalk weer gaan, maar net in die somer! Jacques is 'n baie sorgsame gasheer en het verseker dat ons die plekkie kon kry, want dis nogal moeilik en GPS werk nie te goed daar nie. Baie dankie. Oor die algemeen lekker gebly, maar kort 'n paar kleinighede soos 'n wasvadoekie, braaiknyper en vuurhoutjies vir die gasstofie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek uit stadsgeraas.

Rus uit op 'n appelplaas area tussen die damme en vrugteboorde. Geleë net buite histories dorpie Twee Riviere maar tog alle geriewe is tog bereikbaar per motor bv. Joubertina en Kareedouw.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en goed ingerig.

Aanvanklik gesukkel om plek te kry a.g.v. min aanwysings borde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

Such a lovely cottage in peaceful surroundings. Jacques made us feel completely at home. Could do with bedside tables and a lamp, as the only light switch is in the lounge, otherwise, we had everything we needed for a relaxing getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Met aankoms lyk dit asof jy iewers naby nêrens is nie, maar begroet die eienaar jou en lei jou in hierdie eenvoud met styl, in. Die plekkie is lekker 'cosy' en beslis 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordelia R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was amazing. Jacques was die beste. Ons het net alles geniet.

Ons het tot appels opgetel. Hy is 'n amazing host en laat jou tuis voel. Een idee, stel net voor wanneer daar water gaan wees en wanneer nie. Die kaggel was amazing. Die host was die beste en Rubert was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Sielsverfrissend

Ons het goeie rus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige gasheer met 'n pragtige en rustige plaashuisie.

Ons het ons kuier terdeë geniet. Jacques is 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer en die huisie is pragtig geleë met 'n mooi uitsig oor die omgewing. So rustig en geluksalig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Rustig en ontspanne.

Weereens fantastiese gashere. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons sal vir seker weer daar oorbly. Die gastehuis is pragtig ingerig met als wat mens kan nodig hê om van die stadsrumoer te ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, relaxing and tranquil.

As jy 'n plekkie soek om weg van die stad se gedruis te kom is Cornelia's net die plek. Die geen sein (keuse) is ideal om te ontlaai en net te chill. Baie dankie Jacques vir jou gasvryheid, ons sien jou beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Wayne en Fidelia,

Dit was heerlik om lekker saam met julle te kuier.
Julle is altyd welkom.

Groete van my asook Rupert.

Groete tuis asook aan Bubbles.

Cornelia's Field Guest Cottage
Gerry J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just awesome. Great time spent.

This is an amazing getaway from the city life. The cottage is so tastefully decorated and the space is fantastic. The garden is also very beautifully designed and we are already making plans to stay longer. One night is not enough.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net awesome. So 'n lekker tyd.

Dit is 'n wonderlike wegbreek uit die stad. Die kothuis is so smaakvol versier en die ruimte is fantasties. Die tuin is ook baie mooi ontwerp en ons beplan reeds om langer te bly. Een nag is nie genoeg nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Gesin met tieners

Die perfekte wergbreek van die stad af.

Cornelia's Field is prentjie mooi. Wanneer jy daar aankom, word jy vriendelik deur Jacques ontvang, wat jou dadelik so op jou gemak en welkom laat voel dat jy amper voel of jy op jou familieplaas aangekom het. Dit is die perfekte plekkie waar jy rus vir jou siel vind, kalmte in jou hart en stilte vir jou gees. Ruphert, hoof van sekuriteit (dis nou Jacques se viervoetige kind), dankie dat jy ons veilig opgepas het. Alles wat jy nodig het is daar. Die plekkie is met goeie smaak en klein detail versorg. Jacques, baie dankie vir 'n wonderlike naweek, ons sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Beste Amanda

Dit was net 'n plesier vir beide my asook Rupert, om julle as gaste te kon hê.
Rupert was besonders in sy skik met julle twee.

Dit is altyd lekker om 'n gesin oor te hê, en ek is so bly dat julle dit terdeë geniet het.
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit word opreg waardeer.
Rupert sal verseker baie in sy skik wees met sy nuwe titel: Hoof van sekuriteit.

Ek en Rupert sien vreeslik uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Jacques

Cornelia's Field Guest Cottage
Gwen R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect breakaway.

The cottage is set against a beautiful backdrop of mountains and orchards, which immediately gave us a sense of calm and tranquillity. It has everything one needs for a comfortable stay and the fireplace inside was also a major plus for us when the evening grew cold. We would highly recommend this little gem of a place to 'clear your head', take in the stunning sunsets and just enjoy nature. Jacques, you were the perfect host. Thank you for a wonderful weekend, we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Hi Gwen,

It was great to have you guys as guests. I'm so glad that you enjoyed the experience.
You were fantastic guests, I must say, you left the place so neat, it looked as if an interior decorator did it.

Regards,
Jacques

Cornelia's Field Guest Cottage
Amanda F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige uitsig op die berg waar jou siel weer rus vind.

Ons wou wegkom van die geraas wat die stadslewe jou mee verorber. Die grootste probleem was dat ons viervoet kind, Peanut ('n Yorkie) saam moes kom. Jacques het uit sy pad gegaan en ons kuier baie gemaklik en plesierig te maak. Peanut was nog nooit weer dieselfde nie, want hy was veilig en kon nêrens heen ontsnap nie. Hy het verken van vroeg soggens to laat middag en hy was veilig. Die cottage met sy kaggel het ons lekker warm gehou en die mooiste atmosfeer geskep. Vir ons was dit 'n wegbreek en net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie julle,

Dit was heerlik om as jul, asook Peanut se gasheer te kon optree.

Dit was voorwaar so lekker om klein Peanut se reaksie op die plaas te kon sien.

Groete,
Jacques

Cornelia's Field Guest Cottage
Ruhann H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Ek en my vrou het die tydjie by Cornelia's Field Guest Cottage vreeslik geniet! Ons is hartlik ontvang met twee glasies sherry. Jacques is 'n puik gasheer wat ons dadelik gemaklik laat voel het en seker gemaak het ons geniet die kuiertjie. Die kothuis is lekker knus en ideaal toegerus! Die kaggel is fantasties en is altyd 'n trekpleister vir my. Die stilte is oorverdowend en is perfek vir 'n wegbreek uit die stad! As ons iets gesoek het, was dit daar. Ons gaan vir seker weer kom draai, want die natuurskoon, gasvryheid en rustigheid is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Beste Ruhann,

Baie dankie dat julle Cornelia's Field gekies het. Dit was 'n absolute plesier om as jul gasheer te kon optree!

Vriendelike groete
Jacques

Cornelia's Field Guest Cottage
Monique V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Perfekte wegbreek van die wêreld!

Op aankoms was ons vriendelik verwelkom en gewys hoe alles werk. Die huisie is tussen pragtige berge en laat jou voel of jy heeltemal weg van die wêreld is. Die feit dar dit dierevriendelik is maak dit soveel lekkerder! Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Fantastiese gaste, dit was heerlik om hul gasheer te kon wees. Baie dankie, julle!

Cornelia's Field Guest Cottage
Rika B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Gesin met tieners

Ons gasheer was besonders gasvry en behulpsaam, en die Cottage prentjie mooi.

Die huisie is prentjie mooi en met liefde en oorleg uitgelê. Gaste word baie vriendelik ontvang en mooi verduidelik waar alles is en hoe alles werk. Welgedaan! Ons sal vir seker weer van Cornelia's Field Guest Cottage gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Dit was n absolute plesier om as julle gasheer te kon optree.
Dit sal heerlik wees om julle weer as gaste te kan verwelkom.

Vriendelke groete,

Jacques


Cornelia's Field Guest Cottage
Anthea P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea P

Pet friendly, remote, simple but comfortable.

A pet friendly, rejuvenating, simple but comfortable off-the-grid experience, beautifully remote, with our competent and friendly host right next door so we felt safe while enjoying the remote location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornelia's Field Guest Cottage se terugvoer

Dear Anthea,

Thank you for you lovely review.
I must say it was an absolute pleasure to have you over and the fact that it was 3 generations of ladies; grandmother, mother and daughter, was very endearing to me.
Not to mention your stunning four legged children.
All the best.

Warm regards,
Jacques

Cornelia's Field Guest Cottage
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Rivieren-plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5pMadYX2O9BtmZdYTWLORor6Ix0GhpdD5I2zoG4HVaKJQtf2Ui?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Farm Twee Rivieren Off the R62 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.848233140999 23.884457398952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem