Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country House is 'n vakansiehuis in 'n lowerryke woonbuurt op die randjie van die Piesangvallei se parkgordel in Plettenbergbaai. Dit is lekker naby die winkels, restaurante, supermark, strand, gholfbaan, gimnasium, middedorp, en Plettenbergbaai Lughawe.

Country House het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n gaste-toilet. Die eerste twee slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eet- en leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis lei na 'n groot onderdakstoep met 'n braaiplek, tafel en stoele. Verder is daar 'n TV met alle DStv-kanale, 'n elektriese hek en 'n motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Country House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za