Craylord
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 747
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Gelian D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ruim en netjies woning.
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Baie sleg.
Ian B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kuier was lekker, lekker groep mense.
Lizelle W - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike familienaweek.
Geneva V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Baie gerieflik.
Corrien W - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful family home.
Craylord se terugvoer
Hi Corrien,
Thank you for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.
Emma D - Jan 2022
Algehele gradering
Basic house with basic amenities.
Lees meerFouché J - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim met alles wat nodig is.
Craylord se terugvoer
Hello Fouche
Ons is bly julle het lekker gekuier by Craylord en ons hoop om julle gou weer te sien.
Joshua W - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing place. Value for money.
Craylord se terugvoer
Hi Joshua,
Thanks for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.
Charlene P - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely unforgettable experience.
Craylord se terugvoer
We're glad you enjoyed it and appreciate the feedback!
We'd also love to host you again, maybe you can even try out one of our other properties.
Tania W - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Nicolaas F - Nov 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese blyplek met alles wat nodig is vir 'n vakansie.
Craylord se terugvoer
Hi Nicolaas,
Ons is bly om te hoor jul het Craylord geniet, hoop ons sien jul weer in die toekoms. Baie dankie vir die terugvoering oor die stoof, ons gee onmiddellik aandag daaraan.
Lidie V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf vir hele familie.
Craylord se terugvoer
Hi Lidie
Ons is so bly om te hoor julle het Craylord geniet, ek hoop ons gaan nog baie van jul sien in die nabye toekoms.
Sunelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Al my verwagtinge oortref.
Craylord se terugvoer
Sunelle, ons is baie bly julle het Craylord geniet en ons hoop jul kom terug vir nog 'n fantastiese tyd.
Riaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Ons was weg vir 'n besigheidsnaweek en dit was baie lekker, sal verseker dit aanbeveel. Great stuff!
Craylord se terugvoer
Hi Riaan, ons is baie bly julle die naweek geniet in Craylord. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Judeet S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties, sou nie kon beter kies nie eerlik!
Craylord se terugvoer
Hi Judeet, baie dankie vir jou terugvoering. Craylord is inderdaad 'n lekker bymekaar kom plek vir groot gesinne en het 'n warm en huislike atmosfeer. Ek hoop dit was die eerste van baie, baie kuiers in Paternoster en dat ons julle weer in die toekoms as ons gaste kan verwelkom.
Michelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Enjoyed every minute was exactly what we wanted: peace and quiet, stress-free.
Craylord se terugvoer
Hi Michelle,
So happy to hear you enjoyed your stay with us at Craylord, This is indeed a very nice family house ideal for holiday get aways.
We look forward to welcoming you again as our guests in the near future.
Esmerelda C - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker en huis goed toegerus vir 'n familie.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kormorantstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom