Crocodile Bridge Safari Lodge
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R571, Krokodilbrug, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Geen kinders onder 14
- Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Crocodile Bridge Safari Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en het 'n uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin, en is net 100 m van die Krokodilbrughek af. Die lodge is spesifiek met die gaste in gedagte ontwerp en spog met uitstekende uitsigte. Daar is wild wat reg teen die heinings loop.
Verblyf is beskibaar in 10 tente en chalets wat geskik is vir 20 gaste. Die eenhede sluit die Luukse Rivierfront-dubbeltent met 'n privaat dek, Luukse Dubbelbedtente, en 4 Rivierfront-kamers met stoep in, net 4 m van die Krugerwildtuin se heining af. Alle kamers en eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers met stort, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Van die eenhede het kombuisies.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, uitkykdek met sitkamer, gemeenskaplike eet- en braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.
Doendinge in die omgewing sluit fietsry, voëlkyk, visvang, wildritte gholfspeel en begeleide staproetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Allan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Jaar gelys 10
Ligging
- R571, Krokodilbrug, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Crocodile Bridge Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R571, Krokodilbrug, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Geen kinders onder 14