LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crown Cullinan Diamond 11 | LekkeSlaap
+15

Crown Cullinan Diamond 11

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Crown Cullinan Diamond 11
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bathabile M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathabile M
Saam met vriende

Excellent!

The place was very beautiful, the security 100%, I would recommend the place to all my friends and family anytime any day.

Patricia B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia B
Gesin met klein kinders

Nice and lovely place to stay in.

I enjoyed the stay, but was disappointed by the municipality. We had no water or electricity for more than 24 hours.

Ronel E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met vriende

Dit was 'n voorreg om in so 'n pragtige plek te kon tuisgaan!

Die webtuiste se diens was uitstekend. Ek het e-posse en SMS'e betyds ontvang met reëlings en aanwysings goed uiteengesit. Crown Cullinan Diamond 11 is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis. Die huis is keurig gemeubileer, silwerskoon, die badkamers is ruim, die beddens van hoogstaande gehalte en die veiligheid van so 'n aard dat ons kon ontspan! Die dubbelmotorhuis is 'n absolute bonus! Ek sal die plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

was R1 750
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
was R1 750
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
was R1 750
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Cullinan Diamond 11, Library-laan, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1C3wKft8zCOByLEIx83gorosNXVVBbr0R8KU31pWHvBKkYHiwr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R700  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 11 Cullinan Diamond Library Avenue 1000 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -25.670859743183 28.522067534931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!