LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crown Cullinan Diamond 4 | LekkeSlaap
+11

Crown Cullinan Diamond 4

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Crown Cullinan Diamond 4
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lucille Z - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille Z
Gesin met klein kinders

Plekkie is netjies, goed toerus. Was probleme met televisie wat dadelik opgelos was.

Ligging is lekker sentraal - kon stap na die naaste supermark, restuarante en kuier plekkies Als wat jy benodig vir self sorg is daar

Riekie N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N

Heerlike eenheid, ruim, uiters netjies en baie goed toegerus.

Ons as gesin van 6, 4 volwasse kinders en ons kleinkind het heerlik gekuier. Dit was 'n bonus dat ons kinders se hondjie ook kon saamkom, baie dankie daarvoor! Ons sal definitief Crown Cullinan Diamond 4 aanbeveel.

Jacqueline V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V
Saam met vriende

Baie lekker.

Die plek is loopafstand van waar ons wou wees. Sal weer daar bespreek as ek Cullinan besoek.

Riette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Gesin met tieners

Fantasties, sal dit weer besoek en aanbeveel vir enige persoon.

Was baie tevrede met die verblyf. Sal dit enige tyd weer besoek en aanbeveel vir enige persoon.

Ronel K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en kliëntediens uit die boonste rakke.

Ons was werklik aangenaam verras met die verblyf - juis omdat ons al soveel vorige kere teleurgesteld was omdat ons gewoonlik nie die verblyf kry soos wat geadverteer word nie. Crown Cullinan het egter aan al ons verwagtinge en meer voldoen. Zelda het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en self meer as een keer gebel om uit te vind of daar nog iets is wat sy vir ons kon doen. Ek het 'n portable braai en stoele voorgestel en Zelda het onmiddellik gesê dis 'n goeie idee en gesê sy sal beslis daarna kyk. Cullinan is 'n oulike dorpie en omdat ons slegs daar bespreek het vir 'n troue, sal ons definitief teruggaan om die dorpie ook verder te verken.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Library-laan, Cullinan Diamond 4, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGrf4mpcdHf2YMvWhTSiq7mChUCBCKktTWB4VzhArHODQdW13Ig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Library Avenue 4 Cullinan Diamond 1000 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -25.670884665637 28.522106107162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!