Cuckoo Cloud

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cuckoo Cloud is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis in Plettenbergbaai naby die Beacon Isle-sentrum en net 5 minute se stap van die strand af.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Dit sitkamer het 'n TV met DStv en die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense.

Buite is daar 'n semi-onderdakstoep met buitemeubels en Weber-braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis vir 1 voertuig word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Cuckoo Cloud sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cuckoo Cloud gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]