Cuckoo Ridge Country Retreat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie-pad, Plaas Tevrede, Uitbreiding 31, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 7
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as jy gelukkig is sal jy 'n rooiduiker, bosbok, blouapies en muishonde raaksien.
Kom span uit in die son by die rotspoel of in die skadu van die boma met 'n boek uit on biblioteek. Die privaat onderakstoepe het uitstekende uitsigte oor die Majajekulo-riviervallei. Braai onder die sterre, terwyl jy na die Afrika-nag. Op 'n stil aan sal jy die kabbelende water van die rivier en die groep van die nagapies hoor.
Cuckoo Ridge bied verblyf in 5 chalets wat uniek versier is. Gaste kan kies tussen B&B-chalets en Selfsorg-chalets. Die 2 B&B-chalets het elk 'n koning- of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat sitkamer. Die 2 selfsorg-chalets het elk 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, lugversorging in die slaapkamer, 'n plafonwaaier in die sitkamer, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe. Die Sunbird Log Cabin is 'n semi-selfsorgchalet met 2 slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien, asook japonne, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot WiFi in die gemeenskaplike area en onderdakparkeerplek.
Cuckoo Ridge is sowat 26 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af, en sowat 11 km van die Adventure Centre wat riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, boogskiet en meer bied.
Die Panorama-roete bied daguitstappies na God's Window, Blyderivierpoort, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus en verskeie watervalle.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- R536 Sabie-pad, Plaas Tevrede, Uitbreiding 31, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Cuckoo Ridge Country Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie-pad, Plaas Tevrede, Uitbreiding 31, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 7