De Akker Guest House
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Akker Gastehuis is in Oudtshoorn in die Klein-Karoo geleë. Dié gastehuis is sentraal geleë en stapafstand vanaf restaurante, museums, winkelsentrums, besienswaardighede en die middedorp.
Verblyf word in 5 luukse kamers en 2 selfsorg-eenhede gebied. Die luukse kamers is smaakvol ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Elke kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, toiletware en handdoeke in.
Die selfsorg-eenhede het dubbel- of enkelbeddens, asook en suite-badkamers met 'n stort. Die kombuisies is goed toegerus vir selfsorg, het sy eie braai-area, 'n privaat ingang en 'n klein stoep.
Daar is 'n gemeenskaplike eet- en sitarea, asook 'n lieflike stoep. Die gemeenskaplike braai- en swemarea het 'n plonspoel wat gaste kan geniet.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit die Kango Grotte, kabelgly, natuurreservate, Oudtshoorn se gholfklub, wildsplase, volstruisplase, wildreservate, wynplase, Meiringspoort (waterval), museums en 'n krokkodilplaas in. Inligting rakende die besienswaardighede word voorsien met aankoms, asook afslagbewyse vir sommige van dié besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 6
Ligging
- Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink De Akker Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 82, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom