De Branders Penthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Morne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Tania D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike see vakansie met die gesin. Niks om oor te kla nie.
Anzel O - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike vakansie!
Barend C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens, eenheid is goed toegerus en baie netjies skoongemaak met aankoms.
De Branders Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, Myda Cronje. Ons waardeer dit opreg! As daar iets is waar ons kan verbeter, laat weet asb..
Deon S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic location - great landlord to deal with.
Laudete J - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing family holiday. Perfect location in the beach. It is clean and well-equipped. We would go back.
Mandy B - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Zelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Idillies, baie lekker blaaskans.
De Branders Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Magdalena Magrieta W - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome is die beste woorde, lekker, gasvryheid, netjies, is net 'n paar woorde om die plek te beskryf. .
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders, Paardekraal-laan, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom