LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Koelte | LekkeSlaap
+27

De Koelte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeulandsingel 6, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

De Koelte is in Saldanha is naby Blue Bay Lodge, die baai en die dorp met restaurante. Dit is in ’n veilige area met ‘n elektriese sekuriteitshek by die hoofingang.

Verbly f is beskikbaar in 'n huis en 'n enkelwoonstel. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en 4 kinders en die woonstel het slaapplek vir 2 gaste.

De Koelte House beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamer het baddens en storte. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, oorgenoeg ingeboude kaste, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai en lei na 'n stoep met 'n tweede buitebraai. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met 'n DStv-gastehuispakket.

De Koelte Bachelor's beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word voorsien. Hierdie woonstel is op die eienaar se eiendom.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Meeulandsingel 6, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeulandsingel 6, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aac824eff85e72b94913d7ada2a480b27bb83cf27b98193ba54fbd9655225913bb2585f8c20697a39d6689bfa4de81b6067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 6 Meeuland Crescent Blouwater Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.9906999 17.97071
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!