De Lance Chalets
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 322
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anna-marie E - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Elsabe R - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus ná 'n lang pad!
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Barend H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gawe en vriendlike eienaars.
Dereck G - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig.
Pieter H - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie oorslaap akkommodasie.
Dawid M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie nice en beveel hulle aan. Kan oor niks kla nie.
Gordon T - Apr 2024
Algehele gradering
Good overnight accommodation. Would have liked to have WiFi.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Frans B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik.
Fransie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Dawid M - Mrt 2024
Algehele gradering
Daar is niks om oor te kla nie. Sal weer daar oornag.
Lee-roy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie prys. Waarde vir geld.
Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal net weer oornag indien dit noodsaaklik is.
Lees meerBridget G - Mrt 2024
Algehele gradering
Bevredigend.
Heleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig, bekostigbaar.
Michelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en slegs vir oorslaap.
Giep En Enalien S - Jan 2024
Algehele gradering
Net geoornag.
Damaris H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie!
Neil V - Jan 2024
Algehele gradering
Great stop over.
Elriza J - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was soos beskryf. Netjies. Skoon. WiFi sou 'n bonus gewees het.
Duane M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek en bekostigbaar.
Quintus V - Jan 2024
Algehele gradering
Skaflike oornag verblyf gerief. Skoon bed, warm stort.
Etricia G - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Dries K - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en veilig.
Helgard V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Theo B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld. Tweede keer dat ons al daar gebly het.
Nick B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dj L - Jan 2024
Algehele gradering
Eenvoudig, rustig en lekker.
Anita O - Jan 2024
Algehele gradering
Convenient stay over between Eastern Cape and Gauteng.
Saleem P - Jan 2024
Algehele gradering
OK.
H T - Jan 2024
Algehele gradering
Good basic overnight stop.
Andrea F - Jan 2024
Algehele gradering
Overnight.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Mehul J - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Annelize V - Des 2023
Algehele gradering
Dankbaar vir slaapplek. Maar nie weer nie.
Nicolene W - Des 2023
Algehele gradering
Patetiese host, ongeskik en uiters teleurstellend!
Lees meerChantal J - Des 2023
Algehele gradering
All as was expected.
Gert T - Des 2023
Algehele gradering
Naby aan alles. Veilig en vreeslik goed uitgerus.
Jaco L - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik eienaar. Perfek vir 'n oorslaapnag.
Annette B - Des 2023
Algehele gradering
Ekonomies, skoon, veilig, maar net 'n oornag.
Lees meerLizelle P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig gebly.
Anita O - Des 2023
Algehele gradering
It was fine for an overnight stay and for the price.
Elsa E - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Cecile H - Des 2023
Algehele gradering
Een aand oorslaap tussen Durban en Kaapstad.
Juan A - Des 2023
Algehele gradering
Netjies.
Erica V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was ok vir oorslaap maar ek sal nie meer as 'n aand daar kan bly nie.
Nicolene P - Des 2023
Algehele gradering
Kort en kragtig.
Izelle V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal aanbeveel.
Jorika L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en aangenaam.
Annelize D - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Tommy P - Des 2023
Algehele gradering
Soos altyd, great om daar oor te slaap!
Lindie S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek om te oornag.
Erika H - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kuier was van korte duur, omdat ons dadelik die volgende dag moes vertrek.
Helmut I - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent value for money.
Christa D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was moeg gery, De Lance was 'n lekker oornagplekkie.
Gustav H - Okt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus.
Marietjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Nie beindruk gewees nie.
Elrina R - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en veilige verblyf.
Wilma V - Sep 2023
Algehele gradering
Tweede keer wat ons hier oorslaap! Altyd vriendelik, skoon en netjies.
Wilma R - Sep 2023
Algehele gradering
Gesin-vriendelik en ideaal vir oornagstop.
Scholtz D - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ideale oorslaap stop op die pad tussen George en Johannesburg.
Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het, was beskikbaar. Gerieflike beddens.
Ryno B - Sep 2023
Algehele gradering
Teleurstelling.
G L - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het laat hier aangekom en was steeds goed ontvang.
Jana-lee J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lieflike kuier by De Lance.
Wilmere W - Aug 2023
Algehele gradering
Very friendly and accommodating.
Thys V - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale stop vir halfpad.
Wimpie C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker vir oornag.
Lianè V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon.
Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad JHB toe van Kaap af.
Hein H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik met als wat ons nodig gehad het. Beddens het so lekker geslaap.
Gert S - Jun 2023
Algehele gradering
Vir 'n gesin met kleiner kinders.
Jannie S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Tamzyn V - Mei 2023
Algehele gradering
Hosts are friendly, rooms neat and clean.
Delilah F - Mei 2023
Algehele gradering
De Lance is a great stop-over and value for money.
Johannes L - Apr 2023
Algehele gradering
Ou stukke staal lê voor chalets, vol spinnerakke en spinnekoppe, swart goggas in bed, kokkerotte onder lamp, afdrooglap stukkend, gate in, kussings was vuil.
Daniel K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek perfek, perfek!
Lees meerAdele V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Jan S - Apr 2023
Algehele gradering
Beddens ongemaklik. Kort aandag.
Kotie K - Apr 2023
Algehele gradering
Praktiese verblyf en genoeg spasie vir 'n gesin van 5.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anita W - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and clean.
Estie N - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie vir oornag, netjies en skoon. Eienaars is baie vriendelik.
Annecke D - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Joe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en het die aand rustig geslaap.
Karen D - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag.
Jacqueline H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Lynette V - Jan 2023
Algehele gradering
Was ok.
Fatima V - Jan 2023
Algehele gradering
Die verblyf was OK, dankie.
Magda J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Lizelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Ideale oossrlaap met kombuisie vir halfpad tussen Kaap en Oosrand.
Chris O - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek. Diens, blyplek en parkering. Pet friendly is 'n ekstra bonus.
Jolene F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag, netjies en skoon met als wat nodig is!
Carizke V - Des 2022
Algehele gradering
Gariepstop.
Andre M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Ciska N - Des 2022
Algehele gradering
Oornag op pad George toe.
Adri O - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en toeganklik.
Christina R - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nadia L - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike en veilige plekkie om te oornag. Niks meer nodig nie.
Gawie S - Des 2022
Algehele gradering
Quick overnight stay.
Nicolene T - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dan S - Des 2022
Algehele gradering
Jy bly in die agterplaas, letterlik.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Walda V - Des 2022
Algehele gradering
Die verblyf het alles voorsien wat ons benodig het vir 'n oornagplek tussen Gauteng en die Kaap.
Debbie V - Okt 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Debbie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Bobby M - Sep 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Denise D - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie gevoel van veiligheid.
Jaco P - Jul 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie. Waarde vir geld.
Bernice L - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect stop for a peaceful night's rest.
Janie M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Netjies en net wat ons nodig gehad het vir 'n oornag.
Bernice L - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect for a stop over or even a short stay.
Reneé M - Apr 2022
Algehele gradering
Aaklig.
Ronelle J - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Chani R - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, bekostigbare verblyf.
Adelene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Genoeg vir vinnige oorslaap.
Marissa G - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was baie vriendelik en die eienaars baie hulpvaardig.
Wilna S - Feb 2022
Algehele gradering
Geskik vir oornag verblyf.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar wat jy op LekkerSlaap gestuur het. Jul is altyd weer welkom.
Emile H - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Laura S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Nico P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rus!
Corné W - Jan 2022
Algehele gradering
Knyp toe jou oë, stort, slaap, ry verder.
Nadia R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Michael V - Jan 2022
Algehele gradering
One night stay-over.
Carin L - Jan 2022
Algehele gradering
Daar was geen hand saniteerder nie.
Charmain D - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek! Dit was 'n plesier en ons kan net met lof praat van De Lance Chalet & Coffee Shop.
Lees meerChris G - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige oornagstop of vir langer verblyf.
Adrie O - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie was netjies en skoon. Lugversorger was 'n groot plus. Is so 2 km van damwal. Vriendelike diens. Sou daarvan gehou het as die coffee shop oop was vir ontbyt of 'n snack.
De Lance Chalets se terugvoer
Jul is altyd welkom. Groete, Harriet.
Francois B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë. Goed as oornagstop.
Wouter I - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan na 'n besige dag op die pad.
Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Cute and cosy.
Willem S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Ansie S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en met vriendelike mense.
Ananda L - Des 2021
Algehele gradering
Ongemaklik.
Jacques P - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Elna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Marlene G - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik en goed vir oornag.
Charles C - Okt 2021
Algehele gradering
Doelgeskik vir oornag terwyl jy reis. Skoon, netjies, vriendelik en goeie kommunikasie.
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gebraai.
Daleen G - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Lees meerKobi D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Del A - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Gerrit V - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Riana-marié S - Apr 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Liesel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, met ’n lekker warm stort.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie middag, as gereelde kliente is dit vir ons 'n groot plesier om jul te kan help. Jul is altyd weer welkom. Groete, Harriet.
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en man.
Ronel L - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Santie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Halfpad oornagplekkie vanaf Wildernis!
Jaco V - Mrt 2021
Algehele gradering
Koste-effektief.
Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike en veilige oornagplekkie.
Sandri O - Feb 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon en net reg vir halfpad-oorslaap
Danie N - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie, waarde vir geld oornagkamer.
Hans P - Feb 2021
Algehele gradering
Net oornag kan nie te veel uitbrei nie.
Willem G - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Greg F - Jan 2021
Algehele gradering
Was 'n halfweg oorslaapplek.
Gerhardus D - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs met aangename skoon, netjiese en gerieflike verblyf.
Rouzan B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, skoon en netjies.
De Lance Chalets se terugvoer
Ek is bly jul het lekker gerus, julle is altyd weer welkom. Harriet
Anton L - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Landi B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, veilig en netjies.
Chris G - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Anzett V - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie oornag-akkommodasie.
Petro B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en veilig.
Isabeau S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Charlotte V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.
De Lance Chalets se terugvoer
Ek is bly jul het lekker gerus. Jul is altyd weer welkom. Groete
Henk T - Des 2020
Algehele gradering
Vierde keer dat ons daar oorslaap - uitstekend.
De Lance Chalets se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Julle is altyd weer welkom. Groete, Harriet.
Denise S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles wat mens nodig het. Die lugverkoeling was 'n absolute verrassing en bonus!
Pieter B - Des 2020
Algehele gradering
Aangename ontvangs en verblyf.
Wilma V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stil.
Charles O - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Lekker en netjiese gastehuis met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer daar wil oorbly op pad na Pretoria.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag Charles, Ek is baie bly julle het rustig geslaap. Julle is altyd weer welkom. Groete, Harriet, de lance
Janine S - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Johan K - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en rustig.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie more, jul is altyd weer welkom. Harriet
Venecia K - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Laetitia S - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Pieter P - Des 2020
Algehele gradering
Baie tevrede.
Marina F - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Pieter D - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
De Lance Chalets se terugvoer
Jul is altyd weer welkom. Bly jul het lekker geslaap. Groete, Harriet, de lance chalets, Gariepdam.
Monique V - Nov 2020
Algehele gradering
A lovely safe guesthouse if you are travelling with pets.
Daniel K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike, hartlike ontvangs. Laat ’n mens sommer tuis voel.
Eddie B - Okt 2020
Algehele gradering
Goed.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Eddie, dis ons plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom. Mooibly, Harriet
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Goed vir oornag
Dot K - Okt 2020
Algehele gradering
Clean, friendly owners. Ideal for overnight or short stay.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom.
De lance chalets, Gariepdam, Harriet.
Gert S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en dit is rustig en veilig
Juanne V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Rene S - Sep 2020
Algehele gradering
Professionele en flink diens
Rika P - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflieke and veilige oornag verblyf
Nico D - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar
Annemarie D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike, snoesige warm bed.
De Lance Chalets se terugvoer
Julle is altyd welkom. Harriet
Louise V - Feb 2020
Algehele gradering
Kamer is goed ingerig. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.
Franciscus E - Jan 2020
Algehele gradering
Kamers bied alle geriewe wat nodig is vir oornag-akkommodasie.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Frans, dit was ons voorreg om jul te akkommodeer, jul is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Harriet & Gerhard,
De lance chalets
Gariepdam
Wilna S - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag Wilna, Jul is baie welkom, dit was lekker om jul te huisves.
Tot weersiens,
De Lance groete,
Harriet
Regina M - Jan 2020
Algehele gradering
Vinnig, net geslaap.
Vincent V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Vincent, soos altyd is julle altyd welkom.
Groete de lance chalets
Gariepdam
Cathy C - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Cathy,
Dit was ons voorreg om jul te huisves. Jul le is altyd weer welkom.
De Lance Groete,
Harriet
Gariepdam
Gerda N - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het oornagverblyf met ons Maltese poedeltjie verlang. Was baie rustig en stil. Veilige parkering. Vriendelik ontvang.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie middag Gerda,
Dis ons voorreg om jul te huisves vir n goeie nagrus. Bly jul kon uitrus vir die volgende skof. Jul is altyd weer welkom.
de lance groete,
Gariepdam,
Harriet
Johan A - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gerus.
Japie D - Des 2019
Algehele gradering
Braaiplek was 'n bonus.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Japie, dit was ons voorreg om jul te huisves. Jul is altyd welkom.
Groete
De Lance
Cornel S - Des 2019
Algehele gradering
Goed gerus.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Cornel,
Bly jul het lekker gerus. Altyd weer wekom.
de lance chalets.
Harriet
Gariepdam
Deon V - Des 2019
Algehele gradering
Veilige, gemaklike oorslaap.
De Lance Chalets se terugvoer
Bly julle het lekker gerus vir die pad vorentoe. Altyd weer welkom,
de lance chalets,
Harriet
Odette V - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
De Lance Chalets se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom. Groete, Harriet.
Elize B - Des 2019
Algehele gradering
Gerief skoon en netjies.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Elize, dit was n groot plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Harriet
Almarié C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en goed toegeruste eenheid.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Almarie,
Bly jul kon lekker uitrus, altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
de lance chalets,
Harriet
Gariepdam
Charne D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie om te oornag.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Charne, dis was ons voorreg om jul te huisves. Sien jul weer.
Groete
De Lance chalets
Harriet en Gerhard
Conrad S - Des 2019
Algehele gradering
Mooi skoon met alles wat jy nodig het.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Conrad, baie dankie vir die komplimente. Dis heerlik om so positiewe gaste te kan huisves. Jul is altyd weer welkom.
De Lance Groete, tot weersiens.
Harriet
Maritza S - Des 2019
Algehele gradering
Ons oornag slaap was baie lekker.
Carmen H - Des 2019
Algehele gradering
Had everything we needed for our overnight stay.
De Lance Chalets se terugvoer
Thank you very much for the positive review, You are always welcome to stay here again.
Greetings,
Harriet
Helen K - Des 2019
Algehele gradering
Unpleasant.
Peter C - Des 2019
Algehele gradering
Owner was not friendly and kept watching us which made us uncomfortable.
Deon B - Des 2019
Algehele gradering
Good overnight stop.
Ludwig K - Des 2019
Algehele gradering
Goed gerus vir een nag.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeiedag Ludwig
Ek is bly jul kon uitrus. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Harriet
De Lance Chalets
Pieter D - Des 2019
Algehele gradering
Basiese dinge is reg.
De Lance Chalets se terugvoer
Hi Pieter,
Jammer, maar Sondae open die Koffiewinkel glad nie. Normaalweg word jou rekening vereffen by aankoms .
Moontlik het daar nog gaste gearriveer en ek moes hul ook welkom heet soos ons met al ons gaste doen.
Lekker dag vir jul.
Harriet
Adrie O - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, billike en gerieflike oornagverblyf op pad Kaap toe en akkommoderend vir na-ure.
Antoinette V - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Andre D - Okt 2019
Algehele gradering
Puik diens, skoon en netjies.
Marie M - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvrye, veilige verblyf!
Joanne G - Sep 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Liza V - Sep 2019
Algehele gradering
Geen probleme nie, maklike oornagstop en vroeg uit.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag Liza,
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
De Lance Chalets
Stefan J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal enige tyd weer daar bly.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie word waardeer, jul is altyd welkom.
Harriet
Jaco R - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies - perfek vir oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria.
De Lance Chalets se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jul te huisves. Wees altyd welkom.
Danie M - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leentjie R - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, veilig, waarde vir geld!
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, jul is altyd welkom.
Harriet
Thomas V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Inus M - Apr 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Steve V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik en doelmatig.
Ilze R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en alles wat mens nodig het.
Cornelius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, slegs SABC-kanale.
Jaco L - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en aangenaam.
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
Ilze R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en alles wat mens nodig het.
De Lance Chalets se terugvoer
Dit is n groot plesier, en jul is altyd welkom om weer ons te besoek.
Kobus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was huislik.
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon, goed toegeruste eenheid. Ons het baie lekker daar gebly.
Albert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag Albert,
Jul is meer as welkom.
Vriendelike groete,
Harriet& Gerhard
delance Chalets
gariepdam
Jan T R - Feb 2019
Algehele gradering
Gawe eienaar, behulpsaam, plek netjies en skoon, verkoeler 'n pluspunt na die hitte van die dag.
Jean-david D - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker.
Bernice L - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was puik vir ons oornag.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie, dis lekker om so vriendelike gaste hier te he. Jul is altyd weer welkom.
Harriet
Deon H - Jan 2019
Algehele gradering
Ons oornagverblyf was puik, goed toegerus en vriendelik ontvang.
Corlia H - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Vincent V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Johannes H - Jan 2019
Algehele gradering
Value for money, clean, friendly and safe.
Wynand M - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, vriendelik en netjies.
Aletta V - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en ontspannend.
Minize H - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon en perfek vir oorslaap.
Marjorie V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Jaco V - Des 2018
Algehele gradering
Kort en kragtig.
Jako B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
De Lance Chalets se terugvoer
Dit was lekker om jul hier te kon huisves en altyd welkom.
Harriet & Gerhard
Cheryl M - Des 2018
Algehele gradering
Neat, clean and comfortable.
Adine V - Des 2018
Algehele gradering
Veilige, rustige, netjiese toegeruste oornagfasiliteit.
Alet B - Des 2018
Algehele gradering
Die kamer was netjies en die lugversorging heerlik in die hitte.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Wally J - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Antoinette P - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, maar baie basies. Beslis net vir oornag.
Annelise L - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Trudene S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld. Baie netjies en vriendelike eienaars.
Peter V - Nov 2018
Algehele gradering
Dis baie goed toegerus en ons het heerlik daar geslaap!
Hanna L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, en veilig!
Catharina P - Nov 2018
Algehele gradering
Very recommendable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal aanbeveel.
Het De Lance Chalet & Coffee Shop gebruik as basis vir 'n week. Gashere was vriendelik en behulpsaam. Kan die maaltye wat by die koffiewinkel bedien word, aanbeveel. Vars, lekker en waarde vir geld! Sal beslis gebruik maak van die fasiliteit en inkom om maaltye te kry wanneer ek verbygaan. Dankie vir u gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes S - Nov 2018
Algehele gradering
'n Welkome tuiste vir moeë reisigers.
Jandri S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Nico D - Okt 2018
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het.
Alet G - Okt 2018
Algehele gradering
Net een aand gebly as halfpad merk vanaf Kaap na JHB en was baie tevrede met alles. Sal weer hier kom bly, want daar is 'n braaiplek by die kamer.
Jana J - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies en personeel is baie vriendelik.
Salie C - Okt 2018
Algehele gradering
Die plek was skoon en gerieflik.
Carl G - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, goeie waarde vir geld.
Flip K - Okt 2018
Algehele gradering
Very good.
Boet P - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker stop op pad Kaap toe.
Samuel B - Sep 2018
Algehele gradering
Goed geleë en vriendelik ontvang.
Clarissa N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Henry P - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike oorslaap verblyf.
De Lance Chalets se terugvoer
Hallo Isabel
Dit was 'n groot plesier om jul hier by ons te hê. Julle is altyd welkom.
Groete
Harriet
Melanie P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam na 'n lang reis.
Retha B - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en sommer baie lekker.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie Retha,
Dit was lekker om jul hier te hê. Altyd welkom.
Groete,
Harriet
Charl P - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus.
Petrus T - Aug 2018
Algehele gradering
Kon lekker en gerieflik ontspan na 'n dag lange reis.
Tertia E - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese, goedkoop selfsorg-eenhede.
Jo-anne H - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en waarde vir geld.
Natasia N - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Ruaan B - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Michael J - Jun 2018
Algehele gradering
Great stay.
Mariana D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Koos B - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Andre V - Mei 2018
Algehele gradering
Overnight stay.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anita B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie prys vir baie goeie diens.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Koos B - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde!
Henk T - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, waarde vir geld akkommodasie.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie Henk.
Julle is altyd baie welkom hier by De Lance.
Groete
Harriet en Gerhard
Pieter D - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en 'n veilige, skoon en netjiese verblyf!
Tommy P - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie gasvry ontvang. Baie netjies en great waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.
Hannetjie S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en veilig.
De Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit opreg. Jul is altyd baie wekom.
Vriendelike groete,
Harriet&Gerhard,
De Lance Chalets en Koffiehuis
Gariepdam
Adele G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, alles wat jy benodig en sentraal geleë.
Anneke R - Mrt 2018
Algehele gradering
Verblyf het glad verloop.
Sandra Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, veilig.
Danie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige, skoon kamer.
Karin B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
De Lance Chalets se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankievir die terugvoer, julle is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Harriet - De Lance Chalet & Koffiehuis
Peet V - Mrt 2018
Algehele gradering
Klein en netjies.
Marie S - Jan 2018
Algehele gradering
Veilige parkering en skoon kamer.
Heleen K - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeiedag,
Jul is altyd welkom. bly julle het lekker gebly.
Groete,
Harriet
De Lance Chalets & Koffiehuis
Margariet A - Jan 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en netjies. Lugversorging wonderlik.
Hannelie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, ideale oornagstop.
Barry S - Jan 2018
Algehele gradering
Friendly reception, value for money, clean and well maintained with coffee shop for breakfast.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Heinrich & Elmarie G - Jan 2018
Algehele gradering
Very nice to relax after a long drive.
Lees meerJurie G - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marina J - Des 2017
Algehele gradering
Friendly and very helpful.
Hannes N - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Cobi H - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Simone L - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornagverblyf.
Fransiska S - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf - het egter geen kaartfasiliteit nie.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag,
Ons het wel nie kaart fasiliteite nie maar die bank is slegs 400m van ons af waar n ATM is. Dis loopafstand dat die bene weer kan rek na die lang reis.
vriendelikie groet
delance chalets
Suzette S - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, word waardeer! Jul is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Delance chalets & Koffiehuis.
Harriet
Santie T - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklike oornagplek met als wat nodig is.
Izette W - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf is goed maar die ontvangs en kliëntediens laat veel te wense oor.
Rodney C - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable however rather noisy.
Ronel C - Des 2017
Algehele gradering
Dis 'n ou plekkie, baie eenvoudig, maar baie netjies!
Bianca D - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, netjiese kamer met vriendelike diens.
Delilah F - Okt 2017
Algehele gradering
Verbaas, netjies en skoon.
De Lance Chalets se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie, julle is altyd baie welkom.
Vriendelike groete,
Harriet
De lance Chalet & Koffiehuis
Agnes V - Okt 2017
Algehele gradering
Tranquil.
Shirley S - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik, bekostigbaar, gerieflik en vriendelik!
Lees meerStoney S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Jerrie C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf ná 'n lang dag op reis.
Lees meerDe Lance Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Jul is altyd welkom om weer te oornag.
Vriendelike groete,
Harriet
De Lance Chalets & Koffiehuis
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat