De Valle Dias Beach
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 399R1 189 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Valle Dias Beach bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai, en is reg oorkant die waterpark en naby Diaz se hoofstrand.
Hierdie grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Hierdie sitarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, nóg braaigeriewe en is naby 'n paar restaurante en kroeë, en is 1,5 km vanaf Langeberg-inkopiesentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by De Valle Dias Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle Dias Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom