De Wet's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Wet's is ’n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in die kusdorpie Hartenbos. Dié dorp is die ideale plek vir 'n somervakansie en spog met verskeie Blouvlagstrande, ’n strandfrontwaterpark, fantastiese doendinge, en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Dié eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en het ’n privaat ingang. Daar is ’n stort in die en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel en etenstafel met sitplek vir 6. Daar is sitplek, ’n binnebraai en 'n TV met DStv in die leefarea.

Gaste kan visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by De Wet's sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Wet's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za