Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zeekoe Guest Farm

Gastehuis
Standaarddubbelkamer
Vanaf R1 720
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedstandaardkamer (Hoofhuis)
Vanaf R1 720
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luuks (Hoofhuis)
Vanaf R2 572
R2 572 R2 186
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die luukse kamers is in die hoofhuis en het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n enkelbed vir 'n kind, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe (Hoofhuis)
Vanaf R3 374
R3 374 R2 868
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Deluxe-kamers het elk 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het privaat ingange en word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Kamer met 'n Tuinuitsig
Vanaf R3 492
R3 492 R2 968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers met uitsigte oor die tuin het elk 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke, 'n toilet en 'n buitestort. Die kamer het lugversorging, 'n balkon, kaggel, kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat Kothuise
Vanaf R4 042
R4 042 R3 436
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stylvolle, privaat huisies is ongeveer 3 minute se ry vanaf die hoofhuis via 'n grondpad wat van rots gebou is, geleë. Elke kothuis het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kaggel. Die huisies lei via paadjies na 'n swembad met sonstoele. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in.

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Kamer met 'n Berguitsig
Vanaf R4 042
R4 042 R3 436
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers met uitsigte op die berge het elk 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke, 'n toilet en 'n buitestort. Elke kamer bied 'n uitsig oor die rivierbedding en op die berge. Die kamer het lugversorging, 'n balkon, kaggel, kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Wittebroodsuite
Vanaf R4 482
R4 482 R3 810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrooduites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke, 'n toilet en 'n buitestort. Die kamer het lugversorging, 'n balkon, kaggel, kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van 2 km na die eiendom lei. Dié pad is geskik vir alle voertuie.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het skuinstes by die deure vir makliker toegang, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 720
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7718aeb38db791687ca4d6b0fcbd7220de7b10a5f922470870363d0fa27141dfb64d2c93bffe7be9d84b67b5f8a58b7c6a62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 720 nouVanaf R1 462 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R328 Zeekoegat 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.637855470329 22.142198681832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem