LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zeekoe Guest Farm | LekkeSlaap
+93

De Zeekoe Guest Farm

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir De Zeekoe Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elize R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en heerlik!

Die diens was uitstekend. Ons was vriendelik gegroet en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Thanks for the great review and visit!
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Tarn H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great atmosphere and welcoming staff.

Luxurious rooms, great view from our balcony.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Thank you for the great rating.

De Zeekoe Guest Farm
Evert B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, netjiese en stil verblyf. Het die meerkat besigtiging baie geniet. Sal weer hier bly!

Ons het dit regtig geniet en sal weer daar bly. Ons kan dit sterk aanbeveel.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Thank you for the great review and the visit, so happy you enjoyed your stay with us.

De Zeekoe Guest Farm
Caroline C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C
Gesin met tieners

Very nice place although a little bit hard to reach, especially the cottages we stayed in.

We had a nice stay here, the meerkats trip is highly recommended. Only the way to the cottages could be better. Breakfast was average.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Dear Caroline,

Thank you for the great review and visit.

Kind regards,
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Henriette C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Het dadelik welkom gevoel, alles was 100%. Sal beslis weer gaan.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Thanks Jaco, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.

Kind regards,
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Dewan K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewan K
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Sien sterre.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Dankie Dewan, vir die resensie and goeie punte.
Ek is bly julle verblyf hier, was gemaklik.

Groete, Kristy.

De Zeekoe Guest Farm
Inge D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens! Lieflike verblyf.

Sal beslis De Zeekoe aanbeveel. Heerlike rustige plaas-omgewing vir almal om te geniet.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Thanks Inge, for the review and great rating. I am glad you enjoyed your visit.

Kind regards.
Kristy

De Zeekoe Guest Farm
Annie F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F
Gesin met klein kinders

Fenomenaal.

De Zeekoe was absoluut fantasties. Die huisie was volledig toegerus en cozy! Ek kom definitief weer volgende jaar.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Annie vir die wonderlike terugvoering!
Dit is altyd 'n plesier vir ons as die gaste hulle verblyf hier geniet.
Sien julle volgende jaar weer!
Vriendelike groete
De Zeekoe Personeel

De Zeekoe Guest Farm
Henk V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V
Saam met vriende

Amper daar.

Goeie ligging, groot potensiaal. MAAR die duiwel is in die detail. Die 'log cabin' se toebehore, breekgoed, beddegoed, badkamer is nie op standaard nie. Die stortkop hang los en is selfs na vorige klagtes nie herstel nie. Dit maak die stort baie ongemaklik. Aandete en ontbyt was voldoende, maar kan baie verbeter. Aandete was te duur vir wat bedien is.

Ilse B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met tieners

Pragtige, goed toegeruste eenhede in 'n rustige omgewing.

Ek kan De Zeekoe Guest Farm aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly in pragtige, smaakvol gemeubileerde en goed toegeruste eenhede. Etes was smaaklik en die atmosfeer ontspanne en rustig.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Dankie vir die 5 ster.

De Zeekoe Guest Farm
Riaan B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n plesier om hier te kon bly, die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

De Zeekoe Guest Farm's terugvoer

Dankie Riaan, vir die 5 goue sterre.

De Zeekoe Guest Farm
Wendy R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy R
Gesin met tieners

Our overseas visitor loved the large open vistas.

I don't think the cabins are 6 sleepers ... the cabin is wonderful, but the foldout bed isn't up to standard!

Faheema D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faheema D
Gesin met klein kinders

The staff were friendly and very accommodating to our meal requirements.

Sien die sterre hieronder.

Le Roux B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in goeie fasiliteite.

Goeie fasiliteite met personeel wat kliënt-georiënteerd is. Sal weer besoek en kan die gasteplaas aanbeveel.

Santie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die personeel is baie gasvry.

Ons kon ongelukkig nie die omgewing 100% waardeer nie, want die tydjie was bietjie kort. Ons sal egter verseker weer daar 'n draai maak.

was R1 360
Vanaf R1 088
per nag (vir 2 persone)
was R1 360
Vanaf R1 088
per nag (vir 2 persone)
was R1 360
Vanaf R1 088
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km buite Oudtshoorn langs die R328, Zeekoegat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjJlZmI3LWYzNTMtNDM1YS1iN2UxLTAxZmNiYzM0ZGZhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 360, nou Vanaf R1 088  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 10 km outside Oudtshoorn on the R328 Zeekoegat 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.637855470329 22.142198681832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!