LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zeekoe Guest Farm | LekkeSlaap
+107

De Zeekoe Guest Farm

16 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaarddubbelkamer
B&B.
2-Enkelbedstandaardkamer
B&B.
Luukse Kamer
B&B.
Deluxe-kamers
B&B.
Superieur Kamer met 'n Tuinuitsig
B&B.
Superieure Kamer met 'n Berguitsig
B&B.
Die Herehuis
Selfsorg
Superieure Wittebroodsuite
B&B.
Privaat Kothuise
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas in.
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 30 Apr 2021.

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- De Zeekoe Guest Farm het 6 kamers wat vir gaste met gestremdhede beskikbaar is. Die kamers het toegangshellings, breë deure vir rolstoele, inrolstorte, handrelings en verlaagde skakelaars.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 360
Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
was R1 360
Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
was R1 360
Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km buite Oudtshoorn langs die R328, Zeekoegat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNjc4YzE0LTg5NWQtNDEzMi05MDg2LTdjNTI3OTlkOTVmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 360, nou Vanaf R907  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 10 km outside Oudtshoorn on the R328 Zeekoegat 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.637855470329 22.142198681832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!