Die Ark
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af.
Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe en maak deel uit van die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar, maar let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en die sitkamer is privaat. Rook is in die eenheid verbode.
Daar is 'n tuin met 'n gedeeltelike see-uitsig en daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ark het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap