Die Blou Skulpie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Quinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Welma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag in Danabaai.
Ezzard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional stay.
Roy T - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal dit nie aanbeveel nie.
Delize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Gary F - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money and safe.
Les T - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Carl M - Jan 2024
Algehele gradering
Good, but would be perfect if the above is attended to.
Carl M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Martha G - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer wil gaan.
Trish P - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Mardun G - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige plek en rustige atmosfeer.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Renier E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lekker gebly.
Gregory P - Okt 2022
Algehele gradering
Al wat ek kan sê ek het 'n goeie nagrus gehad.
Annistatia G - Okt 2022
Algehele gradering
We had a nice weekend. It was a very relaxing stay.
Caroline L - Aug 2022
Algehele gradering
Nie te sleg vir een of 2 mense, beslis nie vir 3 nie.
Thuli M - Aug 2022
Algehele gradering
Calming and refreshing environment.
Kelvan G - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful. Thank you.
Alicia P - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige tyd gehad.
Braam K - Mrt 2021
Algehele gradering
Gesukkel met TV en dreine het 'n reukie.
Joe H - Feb 2021
Algehele gradering
Ligging nie my tipe nie.
Jan J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Pj V - Des 2020
Algehele gradering
Baie trappe sleg vir ons ouderdom.
Chippie J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier sal dit nie aanbeveel as jy 'n ekstra gas saam neem nie slaap in een vertrek.
Die Blou Skulpie se terugvoer
Thank you so much for the feedback. I have spoken to the cleaning service about a drying cloth. Have a great day!
Jazmyn H - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier, maar ek was bietjie teleurgesteld oor die netheid.
Susan C - Nov 2020
Algehele gradering
Pleasant and convenient for my travelling needs.
Jade M - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was die baie pragtig en netjies.
Corlia D - Nov 2020
Algehele gradering
Verblyf was voldoende.
Anthea D - Okt 2020
Algehele gradering
Was nie wat ek verwag het.
Die Blou Skulpie se terugvoer
I'm sorry you were unhappy with the apartment. We don't show any photos with sea view so I'm not sure what you are referring to. The pillows are two weeks old and in perfect condition and we informed you of spare bedding in the cupboard. Most customers love the view you are referring to but as I mentioned, we don't have any photos of which you mentioned.
Adrian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfect for overnight stop travelling between PE and CT.
Denver A - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het die rustigheid van die omgewing baie waardeer.
Peter W - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Tommy T - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig.
Leonor T - Des 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Ignatius W - Des 2019
Algehele gradering
Nice.
Lea S - Nov 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie goed.
Jofrannie S - Nov 2019
Algehele gradering
Ons week se verblyf by Die Blou Skulpie was heel aangenaam.
Christo V - Nov 2019
Algehele gradering
So na aan 5 ster.
Algernon E - Nov 2019
Algehele gradering
Sal weer kom.
Mmalepelle Joy Mantati M - Okt 2019
Algehele gradering
We had a great stay though there were certain key areas which require attention.
Die Blou Skulpie se terugvoer
As discussed with you, the option for a washing machine, tumble dryer, and iron with ironing board and not possible for the unit at this time. There are two laundromats within a few meters from the apartment.
Dirk L - Okt 2019
Algehele gradering
Niks special, maar alles wat jy nodig het.
Melissa S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Elizabeth F - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Graeme D - Aug 2019
Algehele gradering
Neat, clean, functional.
Marlene W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oorslaap-akkommodasie.
Nicole A - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyed our 4 day stay.
Ellen K - Jul 2019
Algehele gradering
Ekonomies, sentraal, vreedsaam en die perfekte ruspkek na 'n lang rit.
Marike S - Jul 2019
Algehele gradering
Klein genoeg en groot genoeg vir 'n naweek wegbreek by die see.
Adel B - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en waarde vir geld.
Patrick C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en glo dat die somer nog beter sal wees.
Adrian F - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig.
Cheyenne D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Lydia P - Mei 2019
Algehele gradering
Die Blou Skulpie is familievriendelik, baie veilig en 'n lieflike wegbreekbestemming!
Jemay V - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustige omgewing.
Dialet H - Mei 2019
Algehele gradering
Dis was baie lekker en waarde vir geld.
Jaco M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Sylvia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike, skoon bekostigbare akkommodasie en naby als.
Lees meerWerner K - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte verblyf met goeie sekuriteit in Danabaai. Goed geleë met uitsig van die see en naby winkels.
Audrey H - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Phil T - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker bekostigbare woonstelletjie.
Chantay G - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Delano H - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-straat 211, Canada Waters 7, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom