LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Dorpshuis | LekkeSlaap
+9

Die Dorpshuis

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Die Dorpshuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Baie netjies en skoon.

Ons het net 1 aand oorgeslaap. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Huis is lekker ruim en netjies.

Werner E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en mooi skoon, ideaal vir oorslaap.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag in 'n baie mooi skoon en gerieflike huis. Sal beslis Die Dorpshuis weer in gedagte hou as ons weer in die area is.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce7ee5e10c9defe662a811b1260c4a187a6e8e98bdfa27618bad150353dc9a0bb55e582c343920df72963b6ea787f63c11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Amandelboom Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.33874443587 20.911998140616
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!