Die Hawehuis
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Hawehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai naby die hawe en die gholfklub.
Die pragtige vakansiehuis is verdeel in 2 aparte eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid bied 'n ontspanne oopplan-leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die kombuis in elke eenheid is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, yskas, vrieskas en 'n mikrogolfoond. Eenheid 2 is toegerus met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Gaste het toegang tot ingeboude braaigeriewe en daar is lieflike see-uitsigte.
Stilbaai is die ideale vakansiebestemming met pragstrande, die strandmeer en die 15 km-lange Goukourivier waarop jy kan vaar. Doendinge in die omgewing sluit swem, sonbaai, branderplankry, seilplankry, hengel, stap, seil, kanovaart, bootry en waterski in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Piet en Janneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 149
Jaar gelys 8
Ligging
- Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Hawehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom