LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kliphuis | LekkeSlaap
+30

Die Kliphuis

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Die Kliphuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sterna S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna S
Saam met vriende

Sentraal, lekker gekuier om ’n houtstofie.

Die gasvrou is baie behulpsaam. Interessante huis en inhoud. Die badkamer is baie ongerieflik, maar die eienaar het ons gewaarsku. Beddegoed is oud. Een bed het nie ’n elektriese kombers opgehad nie.

Christine H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H
Gesin met tieners

Gerieflike en karaktervolle huis met alles wat nodig is.

Interessante meubels en bykomstighede en boeke. Familie-vakansiehuis. Alles wat nodig is vir die koue. Ongelukkig het die ou stofie nie gewerk nie - te veel gerook. Maar het heerlik gebly en sal die Kliphuis beslis aanbeveel.

Chrisna R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna R
Saam met vriende

Woorde kan nie beskryf hoe lekker dit was nie.

Dioe kliphuis is wonderlik. Nie gevoel soos die "ou tronk" nie. Die dekor is so mooi en die koolstoof in die kombuis. Ons het heelaand gekuier om die tafel. Ons kom defnitief weer. Die badkamer is 'n lekker ervaring.

Jurgens S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S
Gesin met tieners

Rustig, histories, uniek.

Pragtig ingerigte plek. Kreatief omskep. Pragtige dorpie met baie vriendelike diens. Sal vir seker weer 'n draai maak! Baie dankie!

Aletta E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta E
Saam met vriende

Oulike plek en die eienaar is baie vreindelik en behulpsaam.

Die badkamer is bietjie onprakties, veral vir meer as 2 persone, maar die eienaar het laat weet dis baie klein. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Plek was skoon en netjies, lyk asof eienaar self daar bly en net naweke uitverhuur.

Hugo M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Reis terug in tyd.

Die Kliphuis is vol karakter en is sentraal geleë in Loxton. Ons het baie gehou van die dekor. Die huis is toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf.

Andre N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Gesin met tieners

Lekker kuierstoep in rustige dorp.

Historiese gebou, baie lekker ingerig. Baie lekker kuier stoep met braaigeriewe, en ook lekker naby aan koffiewinkels.

Elze P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentieke Karoo ervaring.

Die ou huisie is vol karakter. Die kombuis met die antrasiet stofie was die hoogtepunt. Die alles-in-een toilet/stort was redelik ongemaklik, maar alles deel van die outydse ervaring.

Johan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Briljant, rustiek en fantasties.

Jy kan ook die nodige oorkant die straat by die KVB-winkel koop. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Brilliant, rustic and fantastic.

You can also buy most of your needs or things that you forgot across the street at the KVB shop. very friendly and helpful staff. Will go and stay there again for sure!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnarvonstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWBIFEwn2FouDxBmL4tH4tbN8ZkuHTB59Cd0AuTcKr7i04O55C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 26 Carnarvon Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.477646457105 22.352137608351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!