Die Ou Familie Strandhuis
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Hierdie strandhuis is net 800 m van die Blouvlagstrand af geleë en spog met 'n pragtige rivier-uitsig. Die getypoele voor die huis is veilig en ideaal vir klein kinders om in te baljaar.
Dié huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens, die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, TV, DStv, braai-area binne en handreling by die trappe en badkamer.
Daar is 'n groot parkeerarea buite en die huis het speelruimte vir die kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Ou Familie Strandhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 9
Ligging
- Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ou Familie Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom