Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Son Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Charle G - Mrt 2024
Algehele gradering
Aanbeveelbaar.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Charle. Ek is bly alles was na wense en julle het julle verblyf geniet!
Groete
Jac
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Pierre, ek is bly julle het jul verblyf geniet!
Groete
Jac
Jorrie C - Feb 2024
Algehele gradering
Interessante dorpie.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Jorrie
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer dat julle verontrief was deur die hitte en oorweeg nou 'n sonkrag installasie wat die lugverkoeling kan laat aanhou werk gedurende beurtkrag.
Groete
Jac
Cobus R - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en behulpsame gasheer.
Magriette D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en baie netjies.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Magriette
Baie dankie, dit is goed om te hoor dat dit gerieflik vir julle almal was en dat julle jul verblyf geniet het!
Groete
Jac
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, goed gelee, netjies, skoon, goed onderhou.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Dankie Jaco, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en bly julle verblyf was aangenaam. Kom gerus weer!
Groete
Jac
Christine V - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning. Pragtige Loxton.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Christine
Baie dankie, dit was n plesier om jul te ontvang en ons is bly julle het jul verblyf geniet!.
Groete
Jac
Izak En Lidi G - Jul 2023
Algehele gradering
Gesellige blyplek en rustige atmosfeer.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hallo Izak
Baie dankie vir die waardering. Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Jac
Victoria G - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Victoria
Thank you very much for the review and glad you enjoyed your stay!
Greetings
Jac
Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n goed toegeruste wooneenheid.
Pieter Barnard B - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld in Loxton.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Debbie
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het julself geniet.
Groete
Jac
Eugene N - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld. Baie lekker gekuier.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Eugene
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly jul het jul verblyf geniet; dit was 'n groot plesier om jul hier te ontvang.
Goed gaan
Jac
Laetitia S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker oornag in Loxton.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Laetitia,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Ons sal julle terugvoer in ag neem met ons volgende linne aankope!
Groete
Jac
Hermann S - Apr 2022
Algehele gradering
A welcome comfort after a long day on the road.
Lees meerDie Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Hermann,
Thank you for your nice review. It was a pleasure accommodating you and I am glad you enjoyed your stay. I look forward to hearing from you next time you are pass by Loxton again!.
Jac
Christel H - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is die mooiste plek in Loxton. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Christel
Baie dankie vir die resensie. Ek is so bly julle het jul tyd hier geniet.
Goed gaan
Jac
Annemarie V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig!
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Annemarie & Casper
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul het julle verblyf geniet en sien daarna uit om julle weer te sien!
Groete
Jac & Son
Schalk B - Des 2021
Algehele gradering
Love the place.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hi Schalk
Thank you for your review. I am very sorry that your stay coincided with a "perfect storm" that the Karoo is known for; heavy rain along with thunder and lightning that knocked out the electricity and water supply.
Since then a water tank and booster pump have been installed and the generator was fixed to prevent a repeat of a similar scenario. This should ensure that guests will have water and electricity even during power outages. There is a gas stove/oven in the cottage (which you might not have noticed) so there is no need for guests to braai in the rain.
Greetings
Jac
Jackie B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met baie vriendelike mense. Pragtige sonsondergange.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hello Jackie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om jul hier te he en ons is bly julle het jul verblyf en toer in die omgewing geniet!
Groete
Jac & Son
Ockert B - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde-vir-geld verblyf.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hallo Ockert,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Jac en Son
Alicia S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig het die naweek baie geniet.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hello Alicia
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jy het jou tyd hier in Loxton geniet!
Groete
Jac & Son
Barnard J - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies. Stort het nie goed gewerk nie.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Hello Johan, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Die stort is reggemaak en n watertenk met drukpomp is ook geinstalleer. Tesame met die kragopwekker behoort dit gaste te verseker van n goeie stort!
Mooi bly
Jac & Son
Klaus Z - Aug 2021
Algehele gradering
Die verblyf by die Rolbos Loxton Cottage het aan alle verwagtinge voldoen, en was baie aangenaam!
Lees meerDie Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Goeiedag Klaus
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf geniet ten spyte van die ysige weer (as dit selfs te koud is vir die Loxtoners om parkrun te doen dan is dit koud).
Dit was n groot plesier om julle hier te ontvang en julle is meer as welkom as julle moontlik weer hierdie kant toe kom.
Groete,
Jac
Stephanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Dear Stephanie
Thank you very much for taking the time to give us your feedback. We are glad you enjoyed your stay!
Greetings
Son & Jac
Sharee V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en die natuurskoon is mooi.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Sharee
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die dorp en jul verblyf geniet!
Groete
Son & Jac
Rensche E - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en net wat mens nodig het.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Rensche
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Son & Jac
Bertus C - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en veilig.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Bertus, baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly julle het dit geniet, en julle het die reën saam gebring. Dankie, groete Son en Jac.
Doreen A - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Lees meerDie Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Doreen, baie dankie voor jou terugvoering, ons waardeer dit altyd! Ons het hierdie week meer insulasie in die dak gesit en 'n beurman het vir ons 'n klein karee boom gegee wat ons agter die braai gaan plant! Ons Hoop om julle weer by ons te welkom, groete Son, Die Rolbos.
Katrien V - Sep 2019
Algehele gradering
Slegs een nag oorgebly.
Reinet L - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies met alles wat jy kan nodig hê.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Reinet, baie dankie, ons is bly julle het jul verblyf in Loxton geniet!!
Estelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging om rustig te raak.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Estelle, baie dankie! Julle is enige tyd welkom!
Annette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Loxton is ‘n mooi dorpie.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Liewe Annette, dankie vir die resensie. Ek wens gaste sou vir ons laat weet terwyl hulle by ons is en nie eers na die tyd iets sê nie. Ons will graag in daardie oomblik vir die gaste hulp om gemakliker te voel. Ons het vir baie warm Karoo dae 'n draagbare lugversorger, die vensters het solar film op en die stoep het 'n voordak met 'shade cloth' om skaduwee te gee. Ons vra ook vir gaste om ons terugvoer vorm te gebruik om ons 'n kans te gee om veranderinge te maak. Groete, Die Rolbos Loxton.
Michael J - Des 2018
Algehele gradering
Lovely Stay. Neat and modern.
Die Rolbos Loxton Guest Cottage se terugvoer
Dear Michael,
Thank you so much, we look forward to welcoming you at Die Rolbos again soon!
Regards,
Die Rolbos Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 3