Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DolFinView Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir DolFinView Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Telishia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telishia B

Rustige area, netjiese verblyf, mooi see uitsig.

Skoon en netjiese verblyf met 'n mooi uitsig op die see. Rustige area en loop afstand van die strand. Ons het baie lekker gebly en goed uitgerus vir die nuwe jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie E
Saam met vriende

Algemeen OK.

Oor die algemeen goed. Het gesukkel met warm water. Mooi see-uitsig maar kort dikker gordyne, almal buite kan insien. Advertensie sê 1 dubbelbed en 2 enkels. Daar was 2 dubbelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Hi, Hanlie. Daar was wel warm water, en ons het die water drukking probleem dadelik uitgesorteer vir jou. Let ook op asb. dat ons Unit 2 wel adverteer word as 1 koning-grootte en 1 koningin-grootte bed. Ek dink jy verwar dalk ons eenheid 1 met eenheid 2 wat die beddens aanbetref.
Vriendelike Groete
Eric

DolFinView Beach House
Michelle E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met klein kinders

Excellent

Dit was beslis waarde vir die geld. Absoluut geen issues gehad nie. Sal beslis weer 'n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie N
Gesin met tieners

Sal vir seker weer van DolFin View gebruikmaak.

Lekker sentraal, naby alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing. Mooi uitsig. Dankie.

Baie aangename eienaar. Hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

We enjoyed the spacious and cleanliness of DolFinView. Especially the spectacular whale and Dolphin view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaune W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune W
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gesellig. Ons het baie goeie diens ontvang. Well done Eric! Ons sal definitief weer gebruik maak van julle plekkie.

Die woonstel is ideaal geleë. En wat uitgestaan het was die netheid van die woonstel. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet. Dankie.

Plekkie nodig opknapping. Maar was tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Nog een vir die boeke.

Die foto's op die website laat jou dink jy is nader aan die see, maar dit is nie nodig nie want die uitsig is nog steeds asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel L
Gesin met tieners

Was lekker.

Was lekker, maar die kamera daar wat jou dop hou as jy braai of swem was nou nie my ding nie was of ons dopgehou word geen privaat daar nie. Ek dink dit moet nie daar wees nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Hallo Daniel

Jammer oor die kamera, maar ongelukkig is dit vir sekuriteit doeleindes en help ons baie om ongehoorthede te monitor.
Dit was lekker om julle hier te he, hoop om julle somer gou weer te sien.

Vriendelike groete

DolFinView Beach House
Albert F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert F
Saam met vriende

Nie heeltemal wat ek verwag het nie, maar ek sal nie so ver gaan om te sê dat die foto's 'n wanvoorstelling is nie.

Die foto's laat die plek beter vertoon as wat dit werklik is. Myns insiens het die plek onderhoud nodig. Klein goedjies soos die voordeur wat met moeite oop- en toegemaak word. Weliswaar van die reën maar. Skoonmaak is afgeskeep. Kakkerlakke in die kaste (derhalwe nie pas ingevlieg nie). Gecko-mis (blykbaar) in die laaie. Dit is beslis nie die oggend voordat ons arriveer het, skoongemaak nie. Die toegangspad is 'n slaggatriller! Bed slordig opgemaak en nuwe beddegoed kan beslis oorweeg word. Gebrek aan relings by die swembad is 'n veiligheidsrisiko vir klein kinders. Buitebeligting by die trappe is myns insiens onvoldoende. Die braai is baie klein en beslis onvoldoende vir 4 mense. Die feit dat eenheid 1 ook die swembad kan deel wat in eenheid 2 se private area is, is 'n potensiële probleem. Eric was deurentyd vriendelik en beskikbaar en ek kon probleme met hom bespreek. Hy het ook vir my parkering vir 'n 2de voertuig verskaf, waarvoor ek baie dankbaar is. Ons wil julle graag weer ondersteun. Neem die bovermelde kwelpunte ter harte asb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Goeie dag Albert

Ons is jammer as daar klein foutjies was op die perseel. Ons wil net noem dat ons eenhede beslis skoon gemaak word deur skoonmaak dienste na alle gaste.

Hoop om julle somer gou weer te sien.

Vriendelike Groete

DolFinView Beach House
Hans B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woning was groot en gerieflik.

Plek benodig 'n bietjie opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintes B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Quintes B
Gesin met tieners

Eric was at times very unaccommodating and looked for excuses.

Formal compliant. Well we were promised on the stay WiFi that we hardly got, and the place not so clean on arrival have pics how dirty stove was left so dirty, the kitchen had no Tupperware to use and was not user friendly. Small variety of pots. Cupboards smelt of mould. Owner was very unaccommodating and has now deducted an amount of breakage deposit R 579,00. He is blaming us for an already damaged kitchen cupboard where hinge fell out off. It was only 2 screws that fell out. Blaming us for breaking the swimming pole and net, subsequently not damaged by us. It was found in that condition. This is unacceptable and am expecting management to have this handled and rectified as soon as possible. Notwithstanding the bedding and bedroom cupboards that smelt of mould. We have taken photos of everything upon arrival and hence have evidence that amount deducted is invalid. Pool was always left dirty, full of leaves with creepy not working. This owner is very sly and looking for loop holes and unacceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

We here at DolFinView were very accommodating and did not even charge you for all the damages you caused during your stay.
It's really sad that you go to this lengths knowing what you did and after all the proof we have sent to you.
There were two families with us during your stay and non of them were unhappy during their stay. In fact 99.99 % of all our Guests are and were happy with our accommodation.
This is not how we at DolFinView like to treat our guests but you leaving a negative review to hurt us in your wrong doing is just very sad.

DolFinView Beach House
Bernadette J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette J
Saam met vriende

Wonderlik.

Vriendelike ontvangs. Netjies en ruim. Veilig. Stap na strand. Sal dit weer herhaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om julle sommer weer gou te sien.

DolFinView Beach House
Jennifer O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Gesin met klein kinders

It was absolutely beautiful. View was amazing, owner was very friendly. The place is neat and tidy and very safe. I will definitely recommend this place.

My honest opinion about the place is beautiful, neat, safe and very secure. We thoroughly enjoyed staying there and felt very safe and comfortable. It had everything a person needs to enjoy their holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Thank you, we hope to see you soon again.

DolFinView Beach House
Sylvi N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil hê.

Groot spasie, naby alles wat jy nodig het, vriendelike eienaar. Ons het lekker gekuier en familie oorgenooi vir kuier en dit was so lekker. Pragtige see-uitsig. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Hello,
Thank you and we look forward to having you again soon.
Keep well.

DolFinView Beach House
Geronewin M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geronewin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker verblyf, sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DolFinView Beach House se terugvoer

Baie dankie, en ons hoop om julle some gou weer te sien.

DolFinView Beach House
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0474cf0748669878a3235d199c70c94904a4e5b850bd88089fccc2d6e1137eac42beb8456bb2c91d769ff722e3df58bb462c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 49 Pumula Terrace Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.689942869134 30.495814418385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem