LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DolFinView Beach House | LekkeSlaap
+40

DolFinView Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
DolFinview Beach House Unit 1
Selfsorg
DolFinView Beach House Unit 2
Selfsorg
Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n eenmalige adminfooi van R300 betaal moet word.

Gaste moet asb hul eie bad- en swemhanddoeke en toiletware saambring.
Gaste moet die eenheid in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit met aankoms ontvang het en soos aangedui op die huis reels wat met aankoms onvang word.
Let asb. dat die eenhede elkeen 'n DStv Explora-dekodeerder het en dat gaste hul eie slimkaarte moet saambring.
Let daarop dat dele van die instansie via trappe bereik word en dat dit moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0474cf0748669878a3235d199c70c94904a4e5b850bd88089fccc2d6e1137eac42beb8456bb2c91d769ff722e3df58bb462c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 49 Pumula Terrace Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.689942869134 30.495814418385
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!