Dolfyn 302
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolfyn 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp, Hartenbos. Die kompleks is naby veilige swemstrande, restaurante en winkelsentrums geleë.
Hartenbos Waterfront, waar daar verskeie restaurante en winkels is, is 450 m vanaf die woonstel en die naaste stappaadjie by die strand is net 400 m ver.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders onder 12 jaar.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude balkon en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan die slim-TV en hul eie intekenbesonderhede gebruik om stroomdienste te kyk.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, kajak, snorkel, skubaduik, bootritte, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in. Daar is ook 'n binneshuise warmwaterswembad by die ATKV-sentrum.
Die woonstel is op die derde verdieping en daar is ongelukkig nie 'n hysbak nie.
Daar is parkeerplek onder 'n skadunet en die perseel word deur 'n hoë heining omring. Toegang word slegs deur 'n afstandbeheerde hek gebied. Gaste kan ook die voetgangershek gebruik om toegang tot die straat te kry en dié hek word met 'n sleutel oopgesluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolfyn 302 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap