Yzerfontein Akkommodasie by Dolfynstraat 19 -  Marwilou | LekkeSlaap
+21

Dolfynstraat 19 - Marwilou

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Dolfynstraat 19 - Marwilou
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Randall S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall S
Saam met vriende

Definitief die plek om weg te breek van jou besige skedules.

Baie rustige plek, in 'n rustige dorp. Skoon strande en vriendelike mense.

Tanja G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja G
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gebly in die pragtige, lekker ontspanhuis!

Wat 'n naweek! Ons het vreeslik lekker gebly in die pragtige huis met die heel mooiste see-uitsig! Alles wat ons nodig gehad het was daar! 'n Lekker braaiplek sommer so in die sitkamer met die oopplan kuier-kombuis sorg vir 'n lekker atmosfeer! Die balkon buite was beslis 'n wenner - veral met die pragtige sonsondergang! Die woning sal ons beslis weer sien en ek kan dit vir enigiemand aanbeveel!

Ronel R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in die lieflike ruim kombuis!

Ons was 'n groep vriendinne wat vir die naweek gebly het en dit is die lekkerste huis! Genoeg en gemaklike slaapplek, baie ruim, die lekkerste kombuis met baie spasie om te sit en gesels en koffie drink en die heerlike ruim balkon is 'n bonus en was perfek vir sundowners. Ons sal definitief weer die huis gebruik! Dit is perfek vir 'n groot gesin of groepie vriende!

Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 994
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bab954cd7a7e791ccf8e7ca0989c45a26b3333c950d497a4117d1b6db398c53ae3fc7c91b23f516fe79366c9c4eed9b8ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 994  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 19 Dolfyn Straat Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.339097763509 18.164108331936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za