Dolphin Beach Eco Village Self-catering Units
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Die eenheid het 'n TV met DStv, 'n alarmstelsel, 'n binne- en buitebraai, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n dubbelmotorhuis. Die pragtige see uitsig slaan jou asem weg!
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 3-slaapkamereenheid beskik oor 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, en deel die gebruik van 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n binnebraai, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die eenheid beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom