Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin View is 'n selfsorgeenheid in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai. Hierdie verblyf strek oor die onderste verdieping van die eienaars se huis. Die eiendom bied 'n uitsig oor Tergnietstrand tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier.

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg pakplek vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei en breekware het, asook 'n toonbank met sitplek vir 2. Daar is 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n stoep met braaigeriewe.

Hierdie eenheid is volledig vir beurtkrag toegerus en het 'n omsetter vir die ligte, TV en WiFi.

Daar is parkeerplek op die perseel. Dolphin View is naby winkels, restaurante en strande. Dit is die ideale ligging vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin View sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Dolphin View
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Ligging

  • Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee038d977ac22dce8f4ca3613b428332af4e4f8bd917e90c8f877a68f3688baec248802a59b81a59b2ab08bc56bc006f8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Dolphin Crescent Tergniet Heights 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0661937 22.1929244
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem