LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreamfields Gastehuis | LekkeSlaap
+28

Dreamfields Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Dreamfields Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louise C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie.

Ons het regtig lekker gebly, die verblyf is skoon en netjies en Cindy se ontbyte was heerlik. Baie goeie diens.

Drien S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons is hartlik deur die gasvrou en haar 2 groot, goedgemanierde honde verwelkom en ontvang. Na 'n moeisame dag en lang rit het ons 'n goeie nagrus op 'n groot bed gehad! Die ontbyt was van hoogstaande gehalte, en daar was baie om van te kies en te keur. Ek sal Dreamfields enige tyd aanbeveel.

Erien B - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Nice stay - dreamfields indeed.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompousingel 137, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzNlMGZhLTgzZmYtNGU2Ni1hM2Y0LWFmODEwMTBiNDIzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 137 Gompou Singel Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.036674540694 31.140006780624
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!