Durham Road 31
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durham-keeromstraat 31, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 178 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Durham Road 31 is in 'n stil keeromstraat in die gegoede buurt, West Beach, geleë. Ons bied aan gaste 'n rustige wegbreekplek in die hartjie van Kaapstad. Die moderne selfsorghuis is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.
Hierdie vierslaapkamerhuis se hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die ruim oopplan-sitkamer is luuks gemeubileer en minimalisties opgemaak. Die sitkamer bied 'n plasma-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die ruim eetkamer bied sitplek vir 8 mense om die groot tafel. Die ten volle toegeruste kombuis beskik oor 'n mikrogolf, tuimeldroër, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n groot ontbythoekie met stoele waar gaste gerieflik kan eet.
Buite is daar 'n patio wat gemeubileer is vir el fresco-etes, daar is braaiplek en die tuin en daar is 'n swembad. Die ander geriewe sluit 'n CD-speler, internet-toegang, 'n alarmstelsel en elektriese heining in.
Alle nodige geriewe soos die MyCiti-bushalte, verskeie winkelsentrums, restaurante, kroeë, Blouberg se pragtige strande, Tafelberg en 'n oorvloed doendinge is alles binne stap- of ry-afstand.
Slaapplek
’n Bespreking by Durham Road 31 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Durham-keeromstraat 31, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Durham Road 31 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durham-keeromstraat 31, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom