Dwarslêbos
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en Badhandoeke word verskaf.
Huisreëls
Goedgemanierde en opgeleide honde wat nie oor 'n 1 meter-muur kan spring nie, is welkom indien dit vooraf gereël word. Die honde moet egter stil gehou word en nie die bure pla nie. Honde moet asb. aan 'n leiband wees wanneer hulle hul eienaars na die strand vergesel.
Dit is 'n kindervriendelike huis.
Dwarslêbos is 'n rookvrye instansie, maar gaste kan buite rook.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rocherpanstraat 21, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom