Dwarswegstrand Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mikael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Celesti K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike gesinsvakansie.
Dwarswegstrand Home se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Celesti.
Ons is bly julle kon dit geniet al was daar Covid inperkings. Sterkte vir 2021
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Tanitha W - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Dwarswegstrand Home se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Tanitha. Ons is bly julle het dit geniet.
Willem C - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Dwarswegstrand Home se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie en terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Voorspoed vir 2019!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap