De Kelders Akkommodasie by Ebbe Flut | LekkeSlaap
+23

Ebbe Flut

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 799 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ebbe Flut is 'n gemeubileerde huis met 6 slaapkamers wat in die kusdorp De Kelders geleë is. Dis stapafstand van De Kelders-grotte af en die huis bied gedeeltelike see-uitsigte oor Walkerbaai. Ebbe Flut is gerieflik naby strande, staproetes en natuurreservate geleë.

Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en dit beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer- en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste geniet toegang tot 'n braaiplek buite en oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek.

Gansbaai se middedorp is net 3 km van die huis af en gaste kan stap na die kranse hier naby om die suidelike noordkapperwalvisse in seisoen te sien. Kleinbaai is net 7 km weg en daar sal gaste verskeie haaihokduik-operateurs aantref.

Slaapplek

’n Bespreking by Ebbe Flut sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Ebbe Flut
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De Villiers-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebbe Flut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 799
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 799
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwNWJmNmYyLWNlODctNGQwYi1hMTliLWMxM2Y5MTNlNTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 799  per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.556811111111 19.364786111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za