LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Dorado 38 | LekkeSlaap
+17

El Dorado 38

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
El Dorado 38
Selfsorg met linne en badhanddoeke wat voorsien word.
Huisreëls

By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die eenheid afgelewer word op 'n tyd van jou keuse, of in die nuutversierde ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word. Daar is 'n basies buffet en a-la-carte spyskaart teen R100 per persoon.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
El Dorado sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verlies van goedere nie. Maak asb. seker dat jou waardevolle items in 'n veilige plek is of op jou is.
Rook is verbode in die El Dorado-eenhede (boetes sal gehef word)
Geen besoekers word toegelaat na 22:00 (Ons respekteer ons ander gaste).
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Sleutels: Jy is in beheer van die afstandbeheerder en sleutels, indien jy die verloor of verlê, sal jy verantwoordelik gehou word vir die vervanging van die slotte, sleutels en afstandbeheer.
Indien gaste skade aanrig of iets breek van die El Dorado-eiendom, moet dit onmiddellik aangemeld word. Die gaste word dan verantwoordelik gehou om die item te vervang of the betaal daarvoor.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, El Dorado 38, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027ba5d61295b6e0d5699ea355ead25c26df8442a0ed387e9f0226ddc9ffb7455fda11ce9b8cdc4a06a96c858bc86846d54a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) Buitekant Street El Dorado 38 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!