LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El House | LekkeSlaap
+12

El House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 96 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

El House bied gehalteverblyf in Mosselbaai en dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit bied 'n lieflike see-uitsig en is naby verskeie strande, winkels, restaurante en ander geriewe.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Daar is 3 kamers met dubbelbeddens en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n tweede badkamer en 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Daar is ook braaigeriewe en 'n stoep met 'n 180°-uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Geen ramparytjies of hennepartytjies word toegelaat nie.

Die huis is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by El House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir El House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langstraat 96 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink El House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 96 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjVEeIQds5xPwHDxar9giElcHxsdudLgeaIYjUZjPzIAL3lPfTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 96 Long Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.174190585735 22.128664763734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!