Sentraal Potchefstroom Akkommodasie by Elizabeth's Manor | LekkeSlaap
+52

Elizabeth's Manor

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Elizabeth's Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wilma S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie dankie, ons het heerlik gebly by julle. Sal dit beslis aanbeveel in die toekoms.

Jacomina S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies om by Elizabeth's Manor te oornag, diens was uitstekend.

Veilige tuiste, uitstekende diens en goeie gasvryheid. Thanks a lot.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het en dat die spesiaal was vir julle.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Elizabeth's Manor

Elizabeth's Manor
Henk B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Daar was nie 'n haardroër in die kamer nie. TV-kanale is beperk. Nie genoeg shampoo en seep in die badkamer vir 2 mense nie en stort was nie mooi skoon aan die binnekant nie.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Good day

Thank you for your feedback.

Our luxury rooms do not have hair dryers in the rooms but we do have extra hair dyers for guests that may need. Our DStv channels are like most hotels and guest houses, we only have the hotel package, but would have been more than willing to change any channel to a channel you would have preferred.
We only supply small portions of shampoo and soap as we are not able to accommodate all guests with preferences or due to allergies.
We have a staff member on duty in the evenings who would have been more than willing to assist you with any and all problems you had.

We thank you for your review and we will be looking into improving our systems at the guest house.

Kind regards
Elizabeth's Manor

Elizabeth's Manor
Mariette H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het voldoen aan minimum vereistes.

Die beskikbaarheid van 'n haardroër sou 'n pluspunt wees.

David Z - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Z
Saam met vriende

Ek sal die gastehuis hoog aanbeveel.

Die diens en kamer was van puik gehalte. Baie dankie vir die rose.

Carin T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, veilige akkommodasie.

Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë en veilige parkeerplek.

Christo W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo W
Enkelreisiger

Aangenaam, gemaklik.

Vriendelik ontvang, lekker ontbyt! Het lekke(ge)slaap.

Magda V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Besigheidsreis

Pragtig, netjies en baie gasvry.

Ek sal net graag aanbeveel dat julle gaste vooraf waarsku dat die aandete ekstra koste is. Dis die enigste misleidende informasie wat ek voel onregverdig is. Dis baie netjies en rustig en hulle diens is baie goed.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Thank you for your review Magda. I spoke to the owner Lizette, who you contacted an hour before checking in late the afternoon. Lizette confirmed that she had told you that dinner was not included in the price and what it would cost extra. Even though it was short notice we managed to find a place that was willing to assist with a dinner for you. Our prices are only inclusive of breakfast and all other meals are by arrangement as indicated on the website. We have now added the dinners prices in the extras box as to ensure that no misunderstanding will occur in the future. Please feel free to contact Lizette if there are any other questions or suggestions.

Kind regards
Dominique

Elizabeth's Manor
Abre O - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer met vriendelike diens.

Baie vriendelike personeel. Kamer baie netjies. Tuin dra by tot rustige atmosfeer. Ontbyt was heerlik.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike tergvoer en ons hoop om julle terug te vewelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Dominique

Elizabeth's Manor
Marianne N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Emile C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile C
Saam met vriende

Lekker vir een aand in Potch ... veral as Aardklop nog sal gebeur.

Wi-Fi sein is effens laag in kamers maar die huis is gerieflik met 'n smaaklik ontbyt!

Wilna V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig!

Elizabeth's Manor was soos 'n oase nadat 'n mens 'n lang tog in die woestyn afgelê het. Kamer was onmiddellik beskikbaar (al was ons voor 14:00 daar) en ontvangs deur Dominique was gul en warm. Hierdie gastehuis is sentraal geleë naby verskeie eetplekke en skole. Baie dankie vir 'n heerlike kuier in Potch! Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Wilna. Ons doel is om almal welkom te laat voel en te laat ontspan. Ons sien uit om julle weer te verwelkom hier by ons.

Elizabeth's Manor
Elmarie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelik, skoon, rustig.

Carla D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D
Gesin met tieners

Heerlik rustig en stil.

Ons het heerlik geslaap, gerus en geëet!

Elizabeth's Manor's terugvoer

Dankie Carla.

Dit was lekker om julle hier by ons te gehad het en hoop om julle weer te verwelkom hier by ons.

Elizabeth's Manor
Corlia R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ontbyt was fantasties, die mense is baie vriendelik. Ons sien julle binnekort weer. Dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was baie lekker om julle hier te gehad het en sien uit na die volgende besoek.

Elizabeth's Manor
Dorothy R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n gastehuis waar ons weer sal bly.

Pragtige gastehuis met heerlike ontbyt. Die lugversorging in die kamers was 'n wenner. Kamer was stylvol. Het die sjerrie en glasies waardeer! Aandag aan detail is altyd 'n wenner. Ons kamer se skuifdeur was stukkend wat ongelukkig ons veiligheid 'n 2/10 gee. Die ander twee kamers was leeg so ek voel hul kon ons na 'n ander kamer geskuif het nadat ons dit aangemeld het. Ek sou graag ook wou beter verwelkom word. Andersins was ons vinnig een aand oorslaap die geld die moeite werd.

Mitzi W - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mitzi W
Gesin met klein kinders

Alles wat die webwerf beloof.

Die gastehuis is pragtig en netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer (Royal Suite) was baie mooi en goed toegerus!

Yolandi N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N
Gesin met tieners

Luuks en rustig.

Ons het baie lekker gebly, pragtige plek en heerlike ontbyt.

Matt V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Netjies en goed toegerus. Baie vriendelike personeel en fantastiese ontbyt.

Amanda K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda K
Besigheidsreis

Goed versorgte gastehuis!

Ons het gerieflik gebly. Die kamer was netjies ingerig en die bed het heerlik geslaap. Warm lugversorger het verseker gehelp teen koue, dankie. Die badkamer was ook netjies en modern. Ontbyt was lekker, maar daar kan ook 'n groter verskeidenheid beskikbaar gestel word.

Elizabeth's Manor's terugvoer

Hi Amanda, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dis vir ons altyd 'n riem onder die hart as ons gaste tevrede en met glimlagte hier van die gastehuis af wergry. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete,
Lizette
Elizabeth's Manor

Elizabeth's Manor
Norman J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman J
Saam met vriende

Lieflike blyplek. Sal dit beslis aanbeveel.

Ek bly graag hier. Baie goeie keuse. Net voorgestel dat hulle 'n inligtingslêer in kamers beskikbaar sal hê. Lizette het aangedui dat sy in elk geval van plan is om dit te doen. Ek kan hierdie een met groot gerustheid aanbeveel.

Marius V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring!

Sien asb. die sterre.

Yvette U - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette U
Gesin met tieners

Topgehalte!

Na ‘n lang, warm dag se atletiek was dit verfrissend om in die rustige atmosfeer te ontspan. Baie sentraal, kamers is pragtig en met sorg versier. Lizette het ons onmiddelik tuis laat voel. Sal definitief weer terug gaan.

Albertus V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Uitstekende plek, mense baie vriendelik. Dadelik tuis gevoel. Baie lekker gebly.

Christiane S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiane S
Gesin met tieners

Very hospitable and friendly. Recommendable.

The staff were really friendly and hospitable. They were quick to assist me with heating up food etc for our hockey team that were staying at another venue and were all ill. The only criticism that I have is that they need more supervision in the dining room to make sure that the breakfast orders are correct and there is sugar etc. There was only 1 spoon of sugar left after the first day and none by the next day, which leads me to believe no one checked. Just a quick once over by management in the morning would suffice. Also single ply toilet paper is not the way to go. However, I would definitely stay there again and recommend the establishment.

Claudette O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Charles D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay, but there was no hot water in the room.

Enjoyed the stay. Lovely rooms in a safe area.

Willem P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Besigheidsreis

Baie netjiese plek, vriendelike mense en rustige atmosfeer.

Word aanbeveel aan almal. Jy is weg van die huis af maar tog so tuis!

Elbie L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L
Gesin met tieners

Dit was lekker. Gerieflike, ruim kamer ... ons het dadelik op ons gemak gevoel.

Die ligging is goed en die plek is netjies. Sal weer gaan!

Karien N - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Gesin met klein kinders

Elizabeth's Manor is 'n pragtige gastehuis met 'n wonderlike atmosfeer!

Pragtige kamers, wonderlike diens ons het dadelik tuis gevoel!

Janet D - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Neat and tidy. No hassles.

Veronica O - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica O
Besigheidsreis

Fabulous

This was well-worth my money spent; everything in its correct place. A really fabulous stay.

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr James Moroka-laan 93, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTAxNWVlLWMyNzMtNDA3Ny1iNjczLWVlMjE4YmI0YzYwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 95 James Moroka Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.71024 27.09206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za