Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villa 36 | LekkeSlaap
+5
+5

Estoril Villa 36

Selfsorg
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard, Dias, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villa 36 is in die gewilde area van Diasstrand in Mosselbaai en bied gerieflike, skoon verblyf vir 'n lekker vakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met 'n stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe.

Gaste kan van die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Grootbrakrivier Museum in. Daar is ook doendinge in die area, soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villa 36 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach-boulevard, Dias, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard, Dias, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6ff69ad0683155673f3c95d1fd0da6469af1d3489b549ac1b2243419510270c97ffa0017cda10a4a94097b5c2a6d2c553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (plek vir 6) Beach Boulevard Diaz 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.161589913971 22.108297238519
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za