Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villa 81 | LekkeSlaap
+12
+12

Estoril Villa 81

Selfsorg
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villa 81, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villa 81 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Die Voorbaai net 200 m vanaf Diazstrand.

Die woonstel is op die derde verdieping en word met 'n hysbak of trappe bereik. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV in die sitkamer en DStv is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude stoel met 'n ingeboude braai wat 'n uitsig oor die see bied. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Mosselbaai is propvol doendinge soos hengel, branderplankry, skemerkelkievaarte, 4x4-, bergfiets-, voetslaan- en staproetes, vryval en sandplankry. Gaste kan die Garden Route Kasino, Kaap St. Blaise-vuurtoring, Bartlomeus Dias Museum-kompleks of Langeberg Mall besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villa 81 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villa 81, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villa 81, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51644d57e9ad89136a30c00a222165a6f1fbe72cd17e867638f515d9497cced5e7adde1d90349f1fb1d4c4c1285bfd0da68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (plek vir 6) 1 Beach Boulevard West Estoril Villa 81 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.161507795644 22.109183708598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za