LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Europrime Guest House | LekkeSlaap
+5

Europrime Guest House

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Europrime Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fanie K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Besigheidsreis

Die beste, rustig en veilig.

Ek bly oor by baie gastehuise, maar dié oorskry almal. Sal nog bespreek vir April 2020 vir 'n konferensie vir my besigheid en al ons Lisensie Houers daar laat oorslaap.

Peet N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf en gerieflik.

Europrime het die lang pad se ry en die besigheidsreis gerieflik gemaak met hulle uitstekende diens en lekker verblyf. Lekker ontbyt gehad. East Rand Mall is naby vir uitgaan. Veilige parkering. Dit was sommer net great!

Heleen S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Baie netjies, skoon en waarde vir geld.

Netjiese sakpas verblyf, goeie diens en heerlike ontbyt.

Trevor George C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My fifth stay and will be back!

Europrime is a nice place to stay, very central!

Trevor George C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not as good as previous visits!

Little disappointed in the breakfast. There was not enough prepared and we had to wait and it was not very tasty. The juice tasted like water that was coloured and not worth one's money! This could jeopardise future bookings!

Ria S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag!

Ons het die 9 de Junie oorsee gevlieg en dus weereens Europrime Gastehuis gekies vir verblyf omdat ons verlede jaar ook daar gebly het en meer as tevrede was met hulle diens en die ontbyt is nog net so heerlik en 'n lekker verskeidenheid soos altyd. Dit is baie naby aan die lughawe geleë en die kamers is gerieflik.

Liza L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt!

Sentraal geleë, heerlike ontbyt en groot kamer.

Hester S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Gesin met tieners

Baie lekker!

Goeie waarde vir geld. O.R. Tambo net te naby, die vliegtuie raas erg. Die bestuurder het ons ook nie ingelig oor hoe die krag werk nie, moes bel om te hoor hoekom daar nie krag in die kamer is nie.

Natasha S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met vriende

Sal beslis ten sterkste aanbeveel.

Baie vriendelike personeel. Ontbyt was baie lekker. Daar is 24 uur iemand wat hek kan oopmaak. Plek is baie netjies en skoon. Beddegoed is bietjie hard en raas as jy omdraai. Beddens is baie gemaklik.

Charmaine C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met vriende

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie baie netjies en skoon.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Europrime.

Ria S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met vriende

Very good breakfast.

Very comfortable, neat and great breakfast. Rooms can be made more safe for clients against intruders by putting a safety chain on the inside on the doors.

Suné V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar waarde vir geld in vergelyking met ander plekke.

Voorwaar waarde vir geld in vergelyking met ander plekke.

Nick R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R
Besigheidsreis

Simple but adequate accommodation.

Europrime offers simple and affordable accommodation. We were greeted by very friendly reception staff who did well to accommodate us, even though we were checking in early, and our assigned rooms had not finished being cleaned yet. The rooms are adequate for a budget stay where affordability is key. The rooms were clean and neat when we arrived and were clean well every day. Overall a good value for money stay.

Charliane M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charliane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie!

Dit was baie goed, dankie. Ons sal julle diens weer gebruik! Dit was lekker naby ons venue en baie veilig.

Reimond H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reimond H
Saam met vriende

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Meme L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meme L
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% Stay

Thank you for the wonderful service. We will certainly come back again soon. Regards.

Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turtonstraat 21, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMzYxYWEzLTA1YjctNDJmNC1hYzllLWFmYmE5OWQ2OGRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R945  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 21 Turton Street Boksburg 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1944659 28.238606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!